in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
22 November
is die 326ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(327ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 39 dae in die res van die jaar.
- 1579
?
Johannes Stalpaert van der Wiele
,
Nederlandse
priester,
skrywer
en
digter
(†
1630
)
- 1709
?
Franz Benda
, violis en komponis van
Boheme
(†
1786
)
- 1710
?
Wilhelm Friedemann Bach
, Duitse komponis (†
1784
).
- 1812
?
Jan Renier Snieders
,
Vlaamse
skrywer
en broer van
August Snieders
(†
1888
).
- 1819
?
George Eliot
(pennaam van
Mary Anne Evans
), Engelse skrywer, joernalis en vertaler (†
1880
).
- 1890
?
Charles de Gaulle
, Franse militere generaal en staatsman (†
1970
).
- 1891
?
Edward Bernays
, Amerikaanse teoretikus, beskou as 'n pionier op die gebied van
openbare betrekkinge
en
propaganda
. (†
1995
).
- 1901
?
Joaquin Rodrigo
, Spaanse komponis (†
1999
).
- 1930
?
Owen K. Garriott
, Amerikaanse ingenieur en ruimtevaarder (†
2019
).
- 1957
?
Alan Stern
, Amerikaanse planetere wetenskaplike en deel van die
New Horizons
-projek.
- 1961
?
Stephen Hough
, Britsgebore
Australiese
klassieke
pianis
,
komponis
en skrywer.
- 1984
?
Scarlett Johansson
, Amerikaanse aktrise.
- 1986
?
Oscar Pistorius
, Suid-Afrikaanse paralimpiese atleet, veroordeelde moordenaar.
- 1996
?
Madison Davenport
, Amerikaanse aktrise.
- 2000
?
Auli?i Cravalho
, Amerikaanse rolprentaktrise.
- 365
?
Teenpous Felix II
(* onbekend).
- 1617
?
Ahmet I
, sultan van die
Ottomaanse Ryk
(*
1590
).
- 1718
?
Edward Teach
, ook bekend as
Swartbaard
,
Engelse
seerower
(*
1680
)
- 1907
?
Asaph Hall
,
Amerikaanse
sterrekundige en ontdekker van
Fobos
en
Deimos
(*
1829
).
- 1924
?
Herman Heijermans
, Nederlandse skrywer (*
1864
).
- 1963
?
John F. Kennedy
, 35ste
President van die Verenigde State
(*
1917
).
- 1963
?
C.S. Lewis
, Britse skrywer (*
1898
).
- 1963
?
Aldous Huxley
, Engels-Amerikaanse skrywer en digter (*
1917
).
- 1980
?
Mae West
, Amerikaanse aktrise en draaiboekskrywer (*
1893
).
- 1988
?
Raymond Dart
, Australies-gebore Suid-Afrikaanse professor en een van die wereld se voorste antropoloe (*
1893
).
- 1989
? Lt-genl
Nicolaas Johan Nieuwoudt
, geneesheer-generaal en bevelvoerder van die
Suid-Afrikaanse Geneeskundige Diens
van 1977?1988 (*
1929
).
- 1993
?
Anthony Burgess
, Britse skrywer (*
1917
).
- 1997
?
Michael Hutchence
, Australiese sanger (*
1960
).
- 1998
?
Harlan Parker Banks
,
Amerikaanse
paleobotanis (*
1913
).
- 2007
?
Maurice Bejart
, Franse choreograaf (*
1927
).
- 2015
?
Kim Young-sam
,
Suid-Koreaanse
politikus en sewende president van die land (*
1927
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
22 November
.
|