in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
4 Desember
is die 338ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(339ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 27 dae in die res van die jaar.
- 1868
?
Richard Roland Holst
, Nederlandse beeldende kunstenaar (†
1938
).
- 1875
?
Rainer Maria Rilke
, Oostenrykse digter (†
1926
).
- 1877
?
Morris Alexander
, Suid-Afrikaanse Volksraadslid vir
Kaapstad-Kasteel
(†
1946
).
- 1881
?
Erwin von Witzleben
, Duitse generale veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog (†
1944
).
- 1892
?
Francisco Franco
, Spaanse militere leier wat
Spanje
van
1939
tot sy dood as 'n
diktator
regeer het (†
1975
).
- 1898
?
Maly Delschaft
, Duitse aktrise (†
1995
).
- 1932
?
Roh Tae-woo
, Suid-Koreaanse politikus; president 1988-1993 (†
2021
).
- 1934
?
Victor French
, Amerikaanse akteur (†
1989
).
- 1936
?
Joe Nhlanhla
, Suid-Afrikaanse ANC-
politikus
(†
2008
).
- 1936
?
Donnelly Rhodes
, Amerikaanse akteur (†
2018
).
- 1949
?
Jeff Bridges
, Amerikaanse
akteur
,
sanger
en vervaardiger.
- 1951
?
Patricia Wettig
, Kanadese aktrise.
- 1962
?
Alexander Litvinenko
, voormalige
FSB
-lid sterf in
Londen
na vermoedelike vergiftiging met
polonium-210
(†
2006
).
- 1964
?
Marisa Tomei
, Amerikaanse aktrise.
- 1973
?
Tyra Banks
, Amerikaanse aktrise en fotomodel.
- 1984
?
Lauren London
, Amerikaanse aktrise.
- 1131
?
Omar Khayyam
, Persiese digter, wiskundige, sterrekundige (*
1048
).
- 1334
?
Pous Johannes XXII
, die 196ste
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(*
1249
).
- 1642
?
Armand Jean du Plessis de Richelieu
, Franse kardinaal en staatsman (*
1585
).
- 1679
?
Thomas Hobbes
, Engelse filisoof (*
1588
).
- 1798
?
Luigi Galvani
, Italiaanse natuurkundige (*
1737
).
- 1850
?
William Sturgeon
, Britse natuurkundige en uitvinder (*
1783
).
- 1893
?
Allan Wilson
, Rhodesiese soldaat (*
1856
).
- 1899
?
Dr. J.J. Kotze
, leraar van die
Nederduitse Gereformeerde Kerk
(*
1835
).
- 1910
?
Johann Heinrich Ferdinand Parow
,
Kaapse
eiendomsmagnaat (*
1833
).
- 1932
?
Gustav Meyrink
, Oostenrykse skrywer (*
1868
).
- 1933
?
Stefan George
, Duitse digter (*
1868
).
- 1951
?
Harry Allen
, Amerikaanse akteur (*
1883
).
- 1975
?
Hannah Arendt
,
Joods
-
Amerikaanse
politieke teoretikus van
Duitse
afkoms. (*
1906
).
- 1976
?
Benjamin Britten
, Britse komponis (*
1913
).
- 1990
?
Edward Binns
, Amerikaanse akteur (*
1916
).
- 1993
?
Frank Zappa
, Amerikaanse rockmusikant en komponis (*
1940
).
- 2015
?
Robert Loggia
, Amerikaanse akteur en regisseur (*
1930
).
- 2019
?
Ockie Oosthuizen
, Springbokrugbyspeler (*
1955
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
4 December
.
|