Kristo Pienaar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kristo Pienaar
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Botanis, skrywer, akteur
Internet-rolprentdatabasis -profiel

(Prof.) Kristo Johannes Pienaar (gebore 4 Julie 1922, oorlede 6 April 1996 ) was 'n Suid-Afrikaanse plantkundige, skrywer, akteur en TV-aanbieder. Hy was die aanbieder van die gewilde TV-program, 50/50 en het in verskeie teaterproduksies en rolprente opgetree. Hy was in die sewentigerjare nou betrokke by die amateurtoneelvereniging op sy tuisdorp, Bellville . Hy was ook op sy tyd die burgemeester van Bellville gewees.(1981-1983 en 1987-1989) [1]

Filmografie [ wysig | wysig bron ]

Rolprente waarin hy as akteur opgetree het:

Bibliografie [ wysig | wysig bron ]

Van die boeke wat hy geskryf het:

Verwysings [ wysig | wysig bron ]