in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
25 Augustus
is die 237ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(238ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 128 dae in die res van die jaar.
- 1530
?
Iwan die Verskriklike
,
tsaar
van
Rusland
(†
1584
).
- 1744
?
Johann Gottfried von Herder
, Duitse digter (†
1803
).
- 1786
? Lodewijk I van Beiere, van 1825 tot 1848 koning van Beiere (†
1868
).
- 1802
?
Niels Henrik Abel
, Noorse wiskundige (†
1829
).
- 1917 ?
Mel Ferrer
, Amerikaanse filmakteur, -regisseur en vervaardiger (†
2008
).
- 1918
?
Leonard Bernstein
, Amerikaanse dirigent en komponis (†
1990
).
- 1881
? Z.R. Mahabane, president van die
ANC
(†
1970
).
- 1912
?
Erich Honecker
,
Oos-Duitse
leier (†
1994
).
- 1930
?
Sean Connery
,
Skotse
akteur en rolprentvervaardiger (†
2020
).
- 1931
?
Regis Philbin
, Amerikaanse akteur (†
2020
).
- 1933
?
Tom Skerritt
, Amerikaanse akteur.
- 1936
?
Johan Velde van der Merwe
, Polisie?Kommissaris (†
2022
).
- 1949
?
Gene Simmons
, Israeli-Amerikaanse musikant, sanger en akteur.
- 1958
?
Bjarte Engeset
, Noorse dirigent.
- 1961
?
Billy Ray Cyrus
, Amerikaanse countrysanger.
- 1964
?
Blair Underwood
, Amerikaanse akteur.
- 1966
?
Sarah Boberg
, Deense aktrise.
- 1966 ?
Michael Cohen
, veroordeelde Amerikaanse advokaat.
- 1968
?
David Alan Basche
, Amerikaanse akteur.
- 1970
?
Claudia Schiffer
, Duitse fotomodel, aktrise en mode-ontwerper.
- 1971
?
Nico Panagio
, Suid-Afrikaanse akteur en TV-aanbieder.
- 1978
?
Kel Mitchell
, Amerikaanse akteur, komediant en musikant.
- 1979
?
Kim Cloete
, Suid-Afrikaanse aktrise, sangeres en TV-aanbieder.
- 1981
?
Rachel Bilson
, Amerikaanse aktrise.
- 1987
?
Blake Lively
, Amerikaanse aktrise.
- 1998
?
China Anne McClain
, Amerikaanse aktrise en sangeres.
- 383
?
Gratianus
, Romeinse Keiser (*
359
)
- 1699
?
Christiaan V van Denemarke
, Koning van Denemarke en Noorwee (*
1646
).
- 1776
?
David Hume
,
Skotse
filosoof
,
ekonoom
, geskiedkundige en essayis (*
1711
)
- 1819
?
James Watt
, Skotse uitvinder en meganiese ingenieur (*
1736
).
- 1822
?
William Herschel
, ’n Britse sterrekundige (*
1738
).
- 1867
?
Michael Faraday
, Britse fisikus (*
1791
)
- 1900
?
Friedrich Nietzsche
, Duitse filosoof en filoloog (*
1844
)
- 1908
?
Jan Hendrik Hofmeyr
, Suid-Afrikaanse teoloog en predikant (*
1835
).
- 1914
? Jacobus Abraham Smuts, vader van genl.
Jan Smuts
(*
1845
).
- 1927
?
Elizabeth Maria Molteno
, Suid-Afrikaanse kampvegter vir burger- en vroueregte (*
1852
).
- 1948
?
Frederic Creswell
, leier van die
Suid-Afrikaanse Arbeidersparty
(*
1866
).
- 1966
?
Wolfgang Langhoff
, 'n
Duitse
akteur en regisseur (*
1901
).
- 1995
?
Rona Rupert
, Afrikaanse kinderboekskrywer (*
1934
).
- 2012
?
Neil Armstrong
, Amerikaanse ruimtevaarder (*
1930
).
- 2018
?
John McCain
, Amerikaanse politikus (*
1936
).
- 2022
?
Victor Edouard d'Assonville
, Suid-Afrikaanse teoloog, historikus en skrywer (*
1927
).
- 2022 ?
Margaretha Lategan Spies
, Suid-Afrikaanse onderwyseres en voormalige hoof van die C&N Meisieskool Oranje in
Bloemfontein
(*
1916
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
25 August
.
|