in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Eerste vlug
|
|
Die
jaar 1903
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Donderdag
begin het. Dit was die 3de jaar van die
20ste eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 11 Januarie
?
Alan Paton
, Suid-Afrikaanse skrywer en politieke leier (†
1988
).
- 21 Februarie
?
Gerard Rissik
, Suid-Afrikaanse bankier en die vierde president van die
Suid-Afrikaanse Reserwebank
(†
1979
).
- 7 Maart
?
Wynnie Schumann
, Suid-Afrikaanse opvoedkundige (†
1989
).
- 3 April
?
Lili Kraus
, Hongaars-gebore pianis (†
1986
).
- 3 Mei
?
Bing Crosby
, Amerikaanse akteur en sanger (†
1977
)
- 4 Junie
?
Jevgeni Mrawinski
, Russiese
dirigent
(†
1988
).
- 19 Junie
? Lou Gehrig,
Amerikaanse
bofbalspeler
.
- 21 Junie
? Al Hirschfield, spotprenttekenaar.
- 25 Junie
?
George Orwell
(Eric Arthur Blair),
skrywer
(†
1950
).
- 2 Julie
? Koning Olav V van
Noorwee
(†
1991
).
- 14 Julie
?
Irving Stone
,
Amerikaanse
romanskrywer (†
1989
).
- 22 Julie
?
Jan de Klerk
, ’n
Suid-Afrikaanse
politikus (†
1979
).
- 8 Augustus
?
Nico Malan
, administrateur van
Kaapland
(† 1981).
- 10 Augustus
?
Elizabeth Conradie
, Afrikaanse lektor en navorser (†
1939
).
- 20 September
?
Alexandre Deulofeu
, 'n
Spaanse
politikus
en bekend vir sy sikliese teorie oor die evolusie van
beskawings
(†
1978
).
- 25 September
?
Mark Rothko
, 'n Amerikaanse skilder (†
1970
).
- 1 Oktober
?
Vladimir Horowitz
, Russies-
Amerikaanse
klassieke pianis en komponis (†
1989
).
- 8 Oktober
?
Mikro
, (die skuilnaam van Christoffel Hermanus Kuhn), bekende Afrikaanse skrywer (†
1968
).
- 28 Oktober
?
Evelyn Waugh
, Engelse skrywer en joernalis (†
1966
).
- 31 Oktober
?
Bertrand de Jouvenel
, 'n
Franse
filosoof
, politieke ekonoom en
futuris
(†
1987
).
- 3 November
?
Walker Evans
, Amerikaanse fotograaf (†
1975
)
- 12 November
?
G.S. Nienaber
, Afrikaanse
taalkundige
(†
1994
)
- 17 November
?
Nicolaas Johannes Diederichs
, Suid-Afrikaanse politikus en derde
Staatspresident van Suid-Afrika
(1975?1978) (†
1978
).
- 5 Desember
?
Johannes Heesters
,
Nederlands
-
Duitse
akteur en sanger. (†
2011
).
- 21 Desember
?
Lucas Cornelius Steyn
, Suid-Afrikaanse politikus en waarnemende
Goewerneur-generaal van Suid-Afrika
(1959 en 1961) (†
1976
).
- 26 Desember
?
Elisha Cook Jr.
, Amerikaanse akteur (†
1995
).
- 16 Januarie
?
Julius Vuylsteke
, Vlaamse politikus en
skrywer
(*
1836
).
- 13 Maart
?
Nicolaas Beets
, ook bekend onder die
pseudoniem
Hildebrand
,
Nederlandse
skrywer
,
digter
,
predikant
en hoogleraar (*
1814
).
- 28 April
-
Josiah Willard Gibbs
- Amerikaanse wetenskaplike (*
1839
)
- 20 Julie
? Pous Leo XIII, die 256ste pous van die
Rooms-Katolieke Kerk
(*
1810
).
- 4 September
?
Daantjie van den Heever
, Hollandse taalstryder en lid van die Kaapse Parlement (*
1838
).
- 1 November
?
Theodor Mommsen
, Duitse politikus, skrywer en ontvanger van die
Nobelprys vir Letterkunde
,
1902
(*
1817
).
- 8 Desember
?
Herbert Spencer
, Engelse filosoof (*
1820
).