in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
11 Oktober
is die 284ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(285ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 81 dae.
- 1671
?
Frederik IV van Denemarke
, Koning van Denemarke en Noorwee (†
1730
).
- 1738
?
Arthur Phillip
, eerste goewerneur van
Nieu-Suid-Wallis
en stigter van die nedersetting wat tans
Sydney
heet (†
1814
).
- 1758
?
Heinrich Wilhelm Olbers
,
Duitse
sterrekundige
,
geneesheer
en
fisikus
(†
1840
).
- 1885
?
Francois Mauriac
, Franse skrywer (†
1970
).
- 1902
?
Norman Eaton
,
Suid-Afrikaanse
argitek (†
1966
).
- 1910
?
Danie Craven
, Suid-Afrikaanse rugby-administrateur en 19de
Springbokkaptein
(†
1993
).
- 1926
?
Thich Nhat Hanh
,
Vietnamese
Boeddhistiese
monnik
, vredesaktivis,
digter
en
skrywer
(†
2022
).
- 1928
?
Zach de Beer
, Suid-Afrikaanse politikus (†
1999
).
- 1937
?
Ron Leibman
, Amerikaanse akteur en draaiboekskrywer (†
2019
).
- 1956
?
Coenie de Villiers
, Suid-Afrikaanse musikant en TV-persoonlikheid.
- 1962
?
Joan Cusack
, Amerikaanse aktrise.
- 1966
?
Luke Perry
, Amerikaanse akteur (†
2019
).
- 1967
?
Peter Thiel
, Duits-Amerikaanse miljarder-entrepreneur, waagkapitalis en politieke aktivis.
- 1977
?
Hardeep Singh Nijjar
, Kanadese
Sikh
-separatistiese leier (†
2023
).
- 1992
?
Leon Kruger
, Afrikaanse akteur en dramaturg (†
2021
).
- 1993
?
Hardik Pandya
, Indiese internasionale krieketspeler.
- 1303
?
Pous Bonifatius VIII
, 193ste
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(*
1235
).
- 1347
? Lodewyk IV van Beiere, keiser van die
Heilige Romeinse Ryk
(*
1282
).
- 1531
?
Ulrich Zwingli
,
Switserse
Protestantse teoloog en kerkhervormer (*
1484
).
- 1889
?
James Prescott Joule
, Engelse fisikus (*
1818
).
- 1953
?
Pieter Hamersma
, lid van die Kaapse Provinsiale Raad en vooruitstrewende Karooboer (*
1892
).
- 1959
?
Oswald Pirow
, Suid-Afrikaanse politikus en regsgeleerde (*
1890
).
- 1977
?
Misha Black
, Britse argitek en ontwerper (*
1910
).
- 2019
?
Aleksei Leonof
, Sowjetse
ruimtevaarder
, eerste mens wat 'n ruimtewandeling onderneem het (*
1934
).
- 2022
?
Angela Lansbury
, Britse-Amerikaanse aktrise (*
1925
).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
- Dubbel Negende Fees op die Chinese kalender (
2005
)
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
11 Oktober
.
|