in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Die Titanic sink.
|
|
Die
jaar 1912
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Maandag
begin het. Dit was die 12de jaar van die
20ste eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
- 28 Januarie
?
Jackson Pollock
, Amerikaanse skilder (†
1956
).
- 4 Februarie
?
Erich Leinsdorf
, Oostenryks-gebore Amerikaanse dirigent (†
1993
).
- 6 Februarie
?
Eva Braun
, vrou van
Adolf Hitler
(†
1945
).
- 10 Maart
? Genl.
Rudolph Hiemstra
(SSA SM), voormalige Hoof van die
Suid-Afrikaanse Weermag
(†
2007
).
- 27 Maart
?
James Callaghan
,
Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
(†
2005
).
- 8 April
?
Sonja Henie
, Amerikaanse aktrise en skryfster (†
1969
).
- 15 April
?
Kim Il Sung
, politikus van
Noord-Korea
(†
1994
).
- 25 April
?
S. Ignatius Mocke
, Afrikaanse digter en skrywer, joernalis en redakteur (†
1990
).
- 2 Mei
?
Nigel Patrick
, Engelse akteur (†
1981
).
- 18 Mei
?
Walter Sisulu
, anti-apartheidsaktivis (†
2003
).
- 18 Mei ?
Perry Como
, Amerikaanse sanger (†
2001
).
- 28 Mei
?
Patrick White
, Australiese skrywer (†
1990
).
- 6 Junie
?
Maria Montez
,
Dominikaans
-Franse aktrise (†
1951
).
- 10 Junie
?
Jean Lesage
, Kanadese advokaat, politikus en hervormer (†
1980
).
- 21 Junie
?
Mary McCarthy
, skrywer (†
1989
).
- 23 Junie
?
Alan Turing
, Britse wiskundige en rekenaarwetenskaplike (†
1954
).
- 26 Junie
?
Jay Silverheels
, akteur (†
1980
).
- 11 Julie
?
Sergiu Celibidache
, Romeense orkesdirigent en komponis (†
1996
).
- 14 Augustus
?
William Sage Rapson
, Nieu-Seelandse en Suid-Afrikaanse-chemikus (†
1999
).
- 25 Augustus
?
Erich Honecker
,
Duitse
politikus (†
1994
).
- 17 Oktober
?
Albino Luciani
later
Pous Johannes Paulus I
(†
1978
).
- 21 Oktober
?
Georg Solti
, Hongaarse orkes- en opera
dirigent
(†
1997
).
- 15 November
?
Albert Baez
, Mexikaans-Amerikaanse
fisikus
en die vader van die sangeresse
Joan Baez
en Mimi Farina (†
2007
).
- 26 November
?
Miriam Phoebe de Vos
, Suid-Afrikaanse plantkundige en akademikus (†
2005
).
- 10 Februarie
?
Joseph Lister
, Engelse chirurg (*
1827
).
- 20 Maart
?
Eduard Johan Pieter Jorissen
, Staatsprokureur van die
Zuid-Afrikaansche Republiek
, regter en staatsman in
Suid-Afrika
(*
1829
).
- 30 Maart
?
Karl May
, Duitse outeur (*
1842
)
- 20 April
?
Bram Stoker
, Ierse skrywer (*
1847
)
- 14 Mei
?
Frederik II
, koning van
Denemarke
(*
1843
)
- 9 Junie
?
Albert Kimmerling
, pioniersvlieenier wat die eerste vliegtuigvlug in Afrika (en Suid-Afrika) onderneem het (*
1882
).
- 17 Julie
?
Henri Poincare
, Franse fisikus (*
1854
).
- 25 Julie
?
Michael Henry Gallwey
, Hoofregter van die Natalse Hooggeregshof (*
1826
).
- 21 September
?
Jan Lion Cachet
, Suid-Afrikaanse gereformeerde teoloog (*
1838
).
- 13 Augustus
?
Jules Massenet
, Franse komponis (*
1842
).
- 20 Augustus
?
William Booth
, 'n evangelis en stigter van die Heilsleer (*
1829
).
- 15 Desember
? Sir
Thomas Scanlen
, eerste minister van die
Kaapkolonie
(*
1834
).