in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
11 Januarie
is die elfde dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
. Daar volg nog 354 dae in die res van die jaar (355 in
skrikkeljare
).
- 347
?
Theodosius I
,
keiser
van die
Romeinse Ryk
(†
395
).
- 1755
of
1757
?
Alexander Hamilton
, Amerikaanse ekonoom,
politikus
en filosoof (†
1804
).
- 1856
?
Harry Gordon Selfridge
, Britse kleinhandelmagnaat (†
1947
)
- 1878
?
Paul de Groot
, Suid-Afrikaanse akteur (†
1940
).
- 1894
?
Margaret Ballinger
, leier van die
Liberale Party
(†
1980
).
- 1903
?
Alan Paton
, Suid-Afrikaanse skrywer en politikus (†
1988
).
- 1906
?
Albert Hofmann
, Switserse wetenskaplike (†
2008
).
- 1909
?
Victor Ivanoff
, Suid-Afrikaanse kunstenaar, spotprenttekenaar en sanger (†
1997
).
- 1911
?
P.J. Olivier
, Suid-Afrikaanse staatsman, Goewerneur van Kaapland (†
1958
).
- 1929
?
Nicoletta Orsomando
, Italiaanse televisie-aanbieder en aktrise (†
2021
).
- 1930
?
Rod Taylor
, Australiese akteur (†
2015
).
- 1934
?
Jean Chretien
,
Kanadese
politikus, 20ste premier.
- 1934 ?
Mitchell Ryan
, Amerikaanse akteur (†
2022
).
- 1946
?
Naomi Judd
, Amerikaanse sangeres en aktrise (†
2022
).
- 1963
?
Arne Dahl
, Sweedse skrywer.
- 1974
? Die
Rosenkowitz-sesling
word in Kaapstad gebore.
- 1991
?
Pieter Labuschagne
, Suid-Afrikaanse rugbyspeler.
- 314
?
Pous Miltiades
. Party bronne gee die datum as
10 Januarie
(* Onbekend).
- 705
?
Pous Johannes VI
, die 85ste pous van die
Rooms-Katolieke Kerk
(*
655
).
- 812
?
Staurakios
,
keiser
van
Bisantium
(* onbekend)
- 844
?
Pous Gregorius IV
, die 101ste pous van die Rooms-Katolieke Kerk (* c
795
).
- 844 ?
Michael I
,
keiser
van die
Bisantynse Ryk
(*
circa
770
)
- 1055
?
Konstantyn IX
, keiser van die Bisantynse Ryk (*
1000
)
- 1494
?
Domenico Ghirlandaio
, Italiaanse skilder (*
1449
).
- 1845
?
Henry George Grey
, waarnemende goewerneur aan die
Kaap van Goeie Hoop
(*
1766
).
- 1923
?
Konstantyn I van Griekeland
(*
1868
).
- 1955
?
Rodolfo Graziani
, Italiaanse maarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog (*
1882
).
- 1976
?
Paul Sauer
, Suid-Afrikaanse politikus (*
1898
).
- 1984
?
Jack La Rue
, Amerikaanse akteur (*
1902
)
- 1998
?
Klaus Tennstedt
, Duitse
dirigent
(*
1926
).
- 2008
?
Edmund Hillary
, Nieu-Seelandse bergklimmer en ontdekkingsreisiger (*
1919
).
- 2023
?
Carole Cook
, Amerikaanse aktrise (*
1924
).
- 2024
?
Gonzalo Lira
, Amerikaanse ondersoekende joernalis en oorlogskommentator. Hy sterf in Oekrainse aanhouding (*
1968
).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
11 Januarie
.
|