Wikivoyage

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Wikivoyage
Tipe webblad Wiki
Taal(e) Veeltalig
Registrasie Optioneel
Eienaar Wikimedia Stigting
Huidige status Aktief
URL http://www.wikivoyage.org/

Wikivoyage is 'n vrye reisgids op die Internet met bestemmings, onderwerpe en taalgidse wat deur onbetaalde outeurs geskryf is. Die naam van die webtuiste is 'n samevoeging van die woorde " wiki ", 'n sagtewareprogram wat mense toelaat om teks te publiseer en te wysig, en "voyage", die Franse en Engelse woord vir reis. Die inhoud word, net soos Wikipedia , onder die Creative Commons Erkenning-InsgelyksDeel-lisensie gepubliseer.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Wikimedia Stigting

Projekte: Broeikas | Commons | Meta-Wiki | Wikibooks | Wikidata | Wikinews | Wikipedia | Wikiquote | Wikisource | Wikispecies | Wikiversity | Wikivoyage | WikiWoordeboek

Sien ook: Wiki | MediaWiki | QRpedia