Eritrea

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Staat Eritrea
??? ???? / Hagere Ertra ( Tigrinya )
???? ?????? / Dawlat Iritriya ( Arabies )
State of Eritrea ( Engels )
Vlag van Eritrea Embleem van Eritrea
Vlag Embleem
Volkslied : Ertra, Ertra, Ertra
("Eritrea, Eritrea, Eritrea")
Ligging van Eritrea
Hoofstad Asmara

15°20′N 38°55′O  /  15.333°N 38.917°O  / 15.333; 38.917

Grootste stad Asmara
Amptelike tale Tigrinya , [1] [2] Arabies [1] [2] en Engels [2]
Regering Eenparty-nasionalistiese
presidensiele republiek
Isaias Afwerki
Onafhanklikheid
Onafhanklikheid
? Einde van
Italiaans-Eritrea
? Einde van die
Britse mandaat
? De facto Ethiopiese
onafhanklikheid
? De jure Ethiopiese
onafhanklikheid



November 1941

1951

24 Mei 1991

24 Mei 1993
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
117 600 km 2  ( 101 ste )
45 405 myl 2
0,14
Bevolking
 - 2012-skatting
 - 2008-sensus
 - Digtheid
 
6 233 682 ( 107 de )
5 291 370
51,8 / km 2 ( 154 ste )
111,7 / myl 2
BBP ( KKP )
 - Totaal
 - Per capita
2012 -skatting

$4,396 miljard [3]
$776 [3]

BBP (nominaal)
 - Totaal
 - Per capita
2012 -skatting

$3,092 miljard [3]
$546 [3]

MOI ( 2013 ) Steady 0,381 [4] ( 182 ste )  –  laag
Geldeenheid Nakfa ( ERN )
Tydsone
 - Somertyd
OAT ( UTC +3 )
nie toegepas nie ( UTC +3 )
Internet-TLD .er
Skakelkode +291
Kaart wat Eritrea vertoon

Eritrea ( Tigrinya : ????? ?Ertr? , Arabies : ?????? Iritriy? ) is 'n land in die ooste van Afrika . Die land grens in die noordweste aan Soedan , in die suide aan Ethiopie , in die suidooste aan Djibouti en in die ooste en noordooste aan die Rooisee . Eritrea was op 'n tyd 'n provinsie van Ethiopie gewees. Sedert 1993 is die land onafhanklik, maar omdat dit Ethiopie van die Rooisee afsny, is daar voortdurend spanning tussen die twee lande.

Aardrykskunde

'n Treintonnel op die Eritrese plato

Oppervlakte

totaal: 121 320 vk km. land: 121 320 vk km. water: 0 vk km.

Klimaat

Warm, droe woestynstrook langs Rooisee-kus; koeler en natter in die sentrale hoogland (tot 61 cm reenval jaarliks); semi-dor in westelike heuwels en laagland; reenval swaarste gedurende Junie-September, behalwe in kuswoestyn.

Terrein

Oorheers deur uitbreiding van die noordsuid-neigende Ethiopiese Hoogland , daal in ooste tot 'n kuswoestynvlakte, in die noordeweste tot heuwelagtige terrein en in die suidweste tot plat tot golwende vlaktes.

Natuurlike hulpbronne

Goud , potas, sink , koper , tafelsout , moontlik ru-olie en aardgas , vis .

Inwoners

Bevolking

4 447 307 (Julie 2004- skatting ).

Nasionaliteit

Selfstandige naamwoord: Eritrees (-ese). Byvoeglike naamwoord: Eritrees.

Etniese groepe

Etniese Tigrinya 50%, Tigre 30%, Kunama 10%, Afar 4%, Saho (Rooisee-kusbewoners) 3%, ander 3%.

Godsdiens

Moslem, Koptiese Christen , Rooms-Katoliek, Protestants.

Tale

Afar , Arabies , Tigre, Kunama, Tigrinya , ander Koesjitiese tale .

Regering

Landnaam

Konvensionele lang vorm: Staat van Eritrea. Konvensionele kort vorm: Eritrea.

Regeringsoort

Oorgangsregering.

Nota : Na 'n geslaagde referendum oor onafhanklikheid vir die Outonome Gebied van Eritrea op 23-25 April 1993, is 'n nasionale vergadering wat heeltemal bestaan het uit die Volksfront vir Demokrasie en Justisie of PFDJ, gestig as 'n oorgangswetgewer; 'n konstitusionele kommissie is ook gestig om 'n grondwet te skryf; ISAIAS Afworki is tot president verkies deur die oorgangswetgewer; die grondwet, wat in Augustus 1997 bekragtig is, het nie in werking getree nie hangende parlementere en presidensiele verkiesings; parlemenere verkiesings was veronderstel om gedurende Desember 2001 plaas te vind, maar die verkiesings is onbepaald uitgestel na die begin van die grenskonflik met Ethiopie. Op die oomblik is The People's Front for Democracy and Justice (PFDJ) die enigste wetlike party.

Hoofstad

Asmara (voorheen Asmera). Onafhanklik: 23-25 April 1993 is 'n referendum gehou ten gunste van onafhanklikheid; 24 Mei 1993 (van Ethiopie; voorheen die Eritrea Outonome Gebied).

Grondwet

Die oorgangsgrondwet, afgekondig op 19 Mei 1993, is vervang deur 'n nuwe grondwet, wat aanvaar is op 23 Mei 1997, maar word nog nie toegepas nie.

Regstelsel

Dit funksioneer op die grondslag van oorgangswette wat insluit voor onafhanklikheid-verordenings van die Eritrese Bevrydingsvolksfront, gewysigde Ethiopiese wette, gewoontereg en postonafhanklikheidswette.

Ekonomie

BBP: koopkragpariteit - $3,3-miljard (2002-skatting). BBP ? per kop: koopkragpariteit - $700 (2002-skatting).

Nywerhede

Voedselverwerking, drinkgoed, klere en tekstielstof.

Geldeenheid

1 Eritrese nafka = 100 sent.

Verwysings

  1. 1,0 1,1 ( en ) Hailemariam, Chefena; Kroon, Sjaak; Walters, Joel (1999). "Multilingualism and Nation Building: Language and Education in Eritrea" (PDF) . Journal of Multilingual and Multicultural Development . 20 (6): 474?493. doi : 10.1080/01434639908666385 . Geargiveer vanaf die oorspronklike (PDF) op 23 September 2015 . Besoek op 2 Augustus 2014 .
  2. 2,0 2,1 2,2 ( en ) Eritrea Geargiveer 15 Mei 2020 op Wayback Machine . Besoek op 2 Augustus 2014.
  3. 3,0 3,1 3,2 3,3 ( en ) "Eritrea" . Internasionale Monetere Fonds . Besoek op 2 Augustus 2014 .
  4. ( en ) "2014 Human Development Report Summary" (PDF) . United Nations Development Programme. 2014. pp. 21?25. Geargiveer (PDF) vanaf die oorspronklike op 1 November 2019 . Besoek op 2 Augustus 2014 .

Bronnelys

Algemeen

Eksterne skakels