in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
15 Desember
is die 349ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(350ste in
skrikkeljare
). Daar volg nog 16 dae in die res van die jaar .
- 37
?
Nero
, Romeinse
keiser
(†
68
).
- 130
?
Lucius Verus
, Romeinse keiser (†
169
).
- 1832
?
Alexandre Gustave Eiffel
, Franse ingenieur (†
1923
).
- 1854
?
John Daniel Kestell
, Suid-Afrikaanse
Bybelvertaler
, skrywer en kultuurleier (†
1941
).
- 1859
?
L. L. Zamenhof
, ontwikkelaar van
Esperanto
(†
1917
).
- 1883
? Ds.
Pieter Willem Bingle
, predikant in 2
Gereformeerde kerke
, nl.
Colesberg
en
Venterstad
. (†
1923
)
- 1888
?
Jan Greshoff
,
Nederlandse
digter
(†
1971
).
- 1907
?
Oscar Niemeyer
,
Brasiliaanse
argitek (†
2012
)
- 1926
?
Dolf Bekker
,
Springbokrugbyspeler
(†
2012
)
- 1930
?
B.P.J. Erasmus
, Suid-Afrikaanse skrywer († 2012).
- 1953
?
Randy Parton
, was 'n Amerikaanse akteur (†
2021
).
- 1956
?
Tony Leon
, Suid-Afrikaanse opposisieleier.
- 1985
?
Desire Gardner
, Suid-Afrikaanse
aktrise
.
- 1025
?
Basilius II
, keiser van die
Bisantynse Ryk
(*
958
).
- 1263
? Koning Haakon IV van Noorwee (*
1204
)
- 1675
?
Johannes Vermeer
, 'n
Nederlandse
skilder
(*
1632
).
- 1691
?
Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein
, krygsman en administratiewe beampte van die
VOC
(*
1636
).
- 1811
?
Johannes Theodorus van der Kemp
, Nederlandse militere offisier, dokter en sendeling van die
Londense Sendinggenootskap
(*
1747
).
- 1912
? Sir
Thomas Scanlen
, eerste minister van die
Kaapkolonie
(*
1834
).
- 1958
?
Wolfgang Pauli
, Oostenrykse teoretiese fisikus (*
1900
).
- 1959
? Dr.
Louis Viljoen Rex
, predikant in die
NG Kerk
, actuarius van die Sinode Hoeveld (*
1907
).
- 1966
?
Walt Disney
, animeerder, sketskunstenaar (*
1901
).
- 1991
?
Wasili Zaitsef
, bekende Sowjet-sluipskutter (*
1915
).
- 2006
?
Clay Regazzoni
, Switserse motorrenjaer (*
1939
).
- 2009
?
Henriette Grove
,
Afrikaanse skrywer
(*
1922
).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
- Feesdag van Sint Valeriaan, wat 'n marteldood gesterf het in
457
.
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
15 December
.
|