in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
13 April
is die 103de dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
(104de in 'n
skrikkeljaar
). Daar is nog 262 dae in hierdie jaar.
- 1519
?
Catherina de Medici
, koningin van
Frankryk
(†
1589
).
- 1570
?
Guy Fawkes
, samesweerder teen die Protestantse regering van
Jakobus I van Engeland
(†
1606
).
- 1636
?
Hendrik Adriaan van Reede tot Drakestein
, krygsman en administratiewe beampte van die
VOC
(†
1691
).
- 1743
?
Thomas Jefferson
, derde
President van die Verenigde State
(†
1826
).
- 1852
?
F.W. Woolworth
, sakeman, stigter van Woolworths (†
1919
).
- 1860
?
James Ensor
, Belgiese skilder (†
1949
).
- 1892
? Robert Alexander Watson-Watt, uitvinder van
radar
(†
1973
).
- 1901
?
Jacques Lacan
, Franse
psigoanalis
(†
1981
).
- 1906
?
Samuel Beckett
, Ierse skrywer (†
1989
).
- 1906 ?
Stella Blakemore
, Suid-Afrikaanse skrywer van Afrikaanse jeugboeke (†
1991
).
- 1919
?
Howard Keel
, Amerikaanse akteur, sanger (†
2004
).
- 1923
?
Don Adams
, Amerikaanse akteur en komediant (†
2005
).
- 1925
?
Michael Halliday
, Australiese taalkundige (†
2018
).
- 1935
?
Lyle Waggoner
, Amerikaanse akteur.
- 1939
?
Paul Sorvino
, Amerikaanse akteur (†
2022
).
- 1945
?
Tony Dow
, Amerikaanse akteur en regisseur (†
2022
).
- 1946
? Ds.
Frans Maritz
, leraar van die
Nederduitse Gereformeerde Kerk
en 'n leier in die
Sinode van Midde-Afrika
(†
2003
).
- 1950
?
Ron Perlman
, Amerikaanse akteur.
- 1952
?
Kerneels Breytenbach
, Afrikaanse skrywer.
- 1963
?
Garry Kasparov
, Russiese
skaakmeester
.
- 1964
?
Caroline Rhea
, Kanadese aktrise.
- 1976
?
Jonathan Brandis
, Amerikaanse akteur (†
2003
).
- 1983
?
Schalk Burger
,
Springbokrugbyspeler
.
- 344
? Simeon,
biskop
van
Persie
, word onthoof.
- 1695
?
Jean de La Fontaine
,
Franse
skrywer (*
1621
).
- 1909
? Sir
Donald Currie
, 'n skeepseienaar en skenker van die
Curriebeker
(*
1825
).
- 1925
? Elwood Haynes, Amerikaanse uitvinder en pionier van die
motorkar
(*
1857
).
- 1931
? Sir
David Pieter de Villiers Graaff
, Suid-Afrikaanse nyweraar en kabinetsminister (*
1859
).
- 1946
?
William Henry Bell
, Suid-Afrikaanse komponis (*
1873
).
- 1984
?
Ralph Kirkpatrick
, Amerikaanse
klavesimbelspeler
en musikoloog (*
1911
).
- 2000
? Giorgio Bassani,
Italiaanse
skrywer
(
The Garden of the Finzi-Continis
) (*
1916
).
- 2014
?
Peter Clarke
, Suid-Afrikaane kunstenaar, skrywer en digter (*
1929
).
- 2015
?
Gunter Grass
, Duitse skrywer, beeldhouer, skilder en grafiese kunstenaar (*
1927
).
- Eerste dag van die Thaise Nuwejaar