Spele van die XVIIIe Olimpiade
|
|
Die
Olimpiese Somerspele 1964
(
Japannees
: 第十八回オリンピック競技大?,
Dai J?hachi-kai Orinpikku Ky?gi Taikai
), amptelik bekend as die
Spele van die XVIIIde Olimpiade
, is tussen 10 en 24 Oktober 1964 in
Tokio
,
Japan
, aangebied. Naas Tokio het
Detroit
,
Wene
en
Brussel
aansoek gedoen om die spele te kon aanbied. Dit was die eerste Olimpiese Spele wat in
Asie
aangebied is.
Tokio was vroeer (in 1940) al gekies om die Spele te organiseer, maar die spele is later aan
Helsinki
,
Finland
, toegewys vanwee Japan se inval in
China
en die uitbreek van die
Tweede Chinees-Japannese Oorlog
. Uiteindelik is die
Olimpiese Somerspele van 1940
as gevolg van die
Tweede Wereldoorlog
se uitbreek gekanselleer.
Die organisasie van die 1968-Spele was, danksy 'n begroting van ses-en-twintig miljoen dollar, onberispelik. Die sportakkomodasie was nagenoeg perfek, met 'n indrukwekkende stadion en 'n reusagtige Olimpiese swembad. Ondanks hierdie skitterende infrastruktuur ontbreek die Spele skynbaar tog aan geesdrif en warmte.
Noord-Korea
het sy atlete van die Olimpiese Somerspele 1964 onttrek weens geskille met die IOK oor die deelname van atlete by die GANEFO (Spele van die Nuwe Opkomende Magte) in
Djakarta
, Indonesie. Noord-Korea se boikot is ondersteun deur
Indonesie
en die
Volksrepubliek China
.
Die
Olimpiese Winterspele 1964
is in
Innsbruck
,
Oostenryk
, aangebied. Die
Paralimpiese Somerspele 1964
is tussen 3 en 12 November in Tokio gehou.
Tokio is op 26 Mei 1959 in
Munchen
deur die
Internasionale Olimpiese Komitee
gekies as die gasheer vir die Olimpiese Somerspele in 1964. Ander kandidate was: Detroit, Wene en Brussel.
Die stemming het as volg verloop:
19 Olimpiese sportsoorte in 163 dissiplines is tydens die Spele beoefen. Tydens die Spele is 163 goue medaljes oorhandig. Daarbenewens is wedstryde in verskeie demonstrasiesporte beslis.
- Bofbal
en
Bud?
is as demonstrasiesporte aangebied.
33 sportplekke is tydens die Olimpiese Somerspele 1964 gebruik:
Stadion
|
Sporte
|
Kapasiteit
|
Opgerig
|
Asaka Nezu Park
|
Moderne vyfkamp
(perdry)
|
1 300
|
Tydelik
|
Asaka Skietbaan
|
Moderne vyfkamp (skietsport),
Skyfskiet
(pistool/geweer)
|
1 200
|
Nuut
|
Chofu Stad
|
Atletiek
(maratoon, 50 km-loop)
|
Nie gelys nie
|
Tydelik
|
Enoshima
|
Seilvaart
|
Nie gelys nie
|
Nuut
|
Fuchu Stad
|
Atletiek (maraton, 50 km-loop)
|
Nie gelys nie
|
Tydelik
|
Hachioji Stad
|
Fietsry
(pad)
|
3 000
|
Tydelik
|
Hachioji Velodrome
|
Fietsry (baan)
|
4 122
|
Tydelik
|
Karasuyama-machi
|
Atletiek (maraton, 50 km-loop)
|
Nie gelys nie
|
Tydelik
|
Karuizawa
|
Ruitersport
|
1 524
|
Tydelik
|
Kemigawa
|
Moderne vyfkamp
|
1 504
|
Tydelik
|
Komazawa Gimnasium
|
Stoei
|
3 875
|
Nuut
|
Komazawa Hokkieveld
|
Veldhokkie
|
2 056 (1ste veld)
3 432 (2de veld)
2 343 (3de veld)
|
Nuut
|
Komazawa-stadion
|
Sokker
(groepuitdunne)
|
20 784
|
Nuut
|
Komazawa Vlugbalbane
|
Vlugbal
(groepuitdunne)
|
3 908
|
Nuut
|
Korakuen Yspaleis
|
Boks
|
4 464
|
Opgeknap
|
Sagamimeer
|
Kanovaart
|
1 500
|
Nuut
|
Mitsuzawa Sokkerveld (
Yokohama
)
|
Sokker (groepuitdunne)
|
10 102
|
Nuut
|
Nagai-stadion (
Osaka
)
|
Sokker (groepuitdunne)
|
20 000
|
Nuut
|
Nasionale Gimnasium
|
Basketbal
,
Sierduik
, Moderne vyfkamp (swem),
Swem
|
3 929 (basketbal)
11 112 (sierduik, swem)
|
Nuut
|
Nasionale Stadion
|
Atletiek, Ruitersport (spanspring), Sokker (eindstryd)
|
71 556
|
Uitgebrei
|
Nippon Budokan Hall
|
Judo
|
15 176
|
Nuut
|
Nishikyogoku Atletiekstadion (
Kioto
)
|
Sokker (groepuitdunne)
|
10 000
|
Bestaande
|
?miya Sokkerveld (
Saitama
)
|
Sokker (groepuitdunne)
|
14 392
|
Nuut
|
Chichibunomiya Rugbystadion
|
Sokker (groepuitdunne)
|
17 569
|
Herbou
|
Sasazuka-machi
|
Atletiek (maraton, 50 km-loop)
|
Nie gelys nie
|
Tydelik
|
Shibuya openbare saal
|
Gewigoptel
|
2 222
|
Nuut
|
Shinjuku
|
Atletiek (maraton, 50 km-loop)
|
Nie gelys nie
|
Tydelik
|
Toda Roeikursus
|
Roei
|
8 262
|
Herbou
|
Tokorozawa Skietbaan
|
Skietsport (lokval)
|
1 284
|
Nuut
|
Tokio Metropolitaanse Gimnasium
|
Gimnastiek
|
6 474
|
Herbou
|
Tokio Metropolitaanse Binnenshuise swembad
|
Waterpolo
|
3 014
|
Herbou
|
Waseda Gedenksaal
|
Skermsport
, Moderne vyfkamp (skermsport)
|
2 194
|
Opgeknap
|
Jokohama Kulturele Gimnasium
|
Vlugbal
|
3 784
|
Opgeknap
|
Die volgende tabel dui die Spele se daaglikse program aan. 'n Blou blokkie beteken dat wedstryde plaasgevind het, maar dat geen medaljes op die spel was nie. 'n Geel blokkie dui aan dat medaljes toegeken is, die getal dui op die getal medaljeparades wat die dag gehou is.
OS
|
Openingseremonie
|
●
|
Wedstryde
|
1
|
Wedstryde met medaljes
|
SS
|
Sluitingseremonie
|
Hier volg 'n alfabetiese lys van al die
Nasionale Olimpiese Komitees
wat deelgeneem het. Waar beskikbaar word die getal atlete per land in hakies aangedui:
Suid-Afrikaanse deelname
[
wysig
|
wysig bron
]
Suid-Afrika
kon nie aan die Spele deelneem nie omdat hulle weens die
apartheidstelsel
geskors is. Hulle kon eers 28 jaar later aan die
Olimpiese Somerspele van 1992
deelneem.
Hier is die top tien lande wat medaljes by die Spele verower het:
- (
en
)
David Wallechinsky (2004).
The Complete Book of the Summer Olympics, Athens 2004 Edition
. SportClassic Books.
ISBN
978-1-894963-32-9
.
- (
en
)
Bijkerk, Anthony T. (2004). "Pierre de Coubertin". In John E. Findling, Kimberly D. Pelle (red.).
Encyclopedia of the Modern Olympic Movement
. Greenwood Publishing Group.
ISBN
0-313-32278-3
.
OCLC
52418065
.
- (
de
)
Volker Kluge (1998).
Olympische Sommerspiele. Die Chronik Teil 2. London 1948 ? Tokio 1964
. Berlin: Sportverlag.
ISBN
3-328-00740-7
.