Madeiraeilande

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Outonome Region Madeira
Regiao Autonoma da Madeira    ( Portugees )
Vlag Wapen
Hoofstad Funchal
Oppervlak
 ? Totaal
 ? % van Portugal
Gelys 11 de
 794 vk km
 1,5%
Bevolking
 ? Totaal (2016-skatting)
 ? % van Portugal
 ? Bevolkingsdigtheid
Gelys 8 ste
 289 000
 2,5%
 334/vk km
Statuut van Selfregering 1976
ISO 3166-2 PRT
President Alberto Joao Jardim
Governo Regional da Madeira

Die Madeiraeilande ( Portugees : Arquipelago da Madeira ) is 'n eilandgroep gelee in die Noord-Atlantiese Oseaan tussen 32°22.3′N 16°16.5′W  /  32.3717°N 16.2750°W  / 32.3717; -16.2750 en 33°7.8′N 17°16.65′W  /  33.1300°N 17.27750°W  / 33.1300; -17.27750 omtrent 580 km reg wes van Marokko op die kus van Afrika , en 870 km suidwes van Lissabon , Portugal .

Kaart van die Madeiraeilande. Ilhas Selvagens , wat verder suid le word nie vertoon nie.
Camara de Lobos aan die suidkus van Madeira.

Die Madeiraeilande, wat oorspronklik aan die Romeine bekend was as die Pers Eilande , is (per ongeluk) in 1418 deur Portugese seevaarders herontdek waarna Portugese setlaars hulle daar vestig. Dit is tans 'n outonome gebied van Portugal. Madeira en Porto Santo is die enigste bewoonde eilande .

Die eilande is 'n gewilde vakansieoord , wereldwyd bekend vir madeirawyn, borduurkunstenaars, oujaarsaandfeesvieringe met indrukwekkende vuurwerkvertoning, 'n aangename klimaat , mooi landskap en pragtige blomme . Saam met die Asore , Kaap Verde en die Kanariese Eilande vorm die Madeiraeilande 'n eie biogeografiese streek, Makaronesie , wat ? ten spyte van die lang afstande ? ooreenkomste tussen die eilande se fauna en flora toon.

Eilande en eilandjies [ wysig | wysig bron ]

Die belangrikste eilande in die outonome gebied van Madeira is:

Bibliografie [ wysig | wysig bron ]

  • Green, Lawrence G.: South African beachcomber. Memories of the people of the shore and the stories they told; sand and dunes and treasure, seabirds and creatures of the sea; and personal impressions of certain islands in African waters. Kaapstad: Howard B. Timmins, 1958.

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

  • ( en ) Toerisme-inligting oor Madeira op Wikivoyage
  • ( pt ) Amptelike webwerf
  • ( en ) "Madeira Islands" . Encyclopædia Britannica . Besoek op 5 Augustus 2019 .