in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Joshua Mqabuko Nyongolo Nkomo
(
19 Junie
1917
[1]
?
1 Julie
1999
) was die stigter en leier van die
Zimbabwean African People's Union
(ZAPU), asook 'n lid van die Ndebele (Kalanga)-stam.
[2]
Nkomo was 'n
vakbondleier
, wat die president van die verbode Nasionale Demokratiese Party geword het, en is vir tien jaar deur Rhodesie se destydse wit regering tronk toe gestuur. Na sy vrylating het ZAPU tot die val van die regering bygedra, maar in konflik met die mededinger
ZANU
-groep gekom, wat deur
Robert Mugabe
gelei is. Net na 'n omstrede samesmelting tussen ZAPU en ZANU, moes hy uit vrees vir sy lewe die land uit vlug.
Hy het verskeie byname gehad, onder andere "Umafukufuku", "Vader Zimbabwe" en "Chibwechitedza", die gladde rots.
- Joshua Nkomo with Nicholas Harman,
Nkomo: The Story of My Life
(outobiografie), 1984;
ISBN 0-413-54500-8
,
ISBN 978-0-413-54500-8
.
- The Zimbabwe African People's Union 1961?1987: A Political History of Insurgency in Southern Rhodesia
.
- Terence O. Ranger, ‘"Nkomo, Joshua Mqabuko Nyongolo (1917?1999)",
Oxford Dictionary of National Biography
, Oxford University Press, 2004.
besoek op 18 Junie 2006
- ↑
Jessup, John E.
An Encyclopedic Dictionary of Conflict and Conflict Resolution, 1945?1996.
bl. 533.
- ↑
Hill, Geoff.
The Battle for Zimbabwe: The Final Countdown
, 2003. bl. 52.