in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Antonio Guterres
|
Antonio Guterres in 2016
|
|
Ampsbekleer
|
Termynaanvang
1 Januarie
2017
|
Vise
|
Amina Mohammed
|
Voorafgegaan deur
|
Ban Ki-moon
|
10de VN se Hoe Kommissaris vir Vlugtelinge
|
Ampstermyn
15 Junie
2005
–
31 Desember
2015
|
Voorafgegaan deur
|
Ruud Lubbers
|
Opgevolg deur
|
Filippo Grandi
|
|
Ampstermyn
28 Oktober
1995
–
6 April
2002
|
President
|
Mario Soares
Jorge Sampaio
|
Voorafgegaan deur
|
Anibal Cavaco Silva
|
Opgevolg deur
|
Jose Manuel Barroso
|
|
Ampstermyn
November
1999
– Junie
2005
|
Voorafgegaan deur
|
Pierre Mauroy
|
Opgevolg deur
|
George Papandreou
|
Sekretaris-generaal van die Sosialistiese Party
|
Ampstermyn
23 Februarie
1992
–
21 Januarie
2002
|
President
|
Antonio de Almeida Santos
|
Voorafgegaan deur
|
Jorge Sampaio
|
Opgevolg deur
|
Eduardo Ferro Rodrigues
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
30 April 1949
(
1949-04-30
)
(75 jaar oud)
Lissabon
,
Portugal
|
Politieke party
|
Sosialistiese Party
|
Eggenoot/-note
|
Luisa Guimaraes e Melo
(1972?1998)
Catarina Vaz Pinto
(2001?
hede
)
|
Kind(ers)
|
2
|
Alma mater
|
Instituto Superior Tecnico
|
Handtekening
|
|
Antonio Manuel de Oliveira Guterres
(
Portugees
: [???t?nju ?u?t????]; 1949-) is 'n
Portugese
politikus
en die huidige sekretaris-generaal van die
Verenigde Nasies
(VN). Guterres was van 1995 tot 2002 die minister-president van Portugal en van 2005 tot 2015 die VN se Hoe Kommissaris vir Vlugtelinge in
Geneve
.
Guterres is op
30 April
1949
in
Lissabon
gebore, waar hy 'n graad in elektriese ingenieurswese (cum laude) verwerf. Hy betoog nie saam met ander studente teen die regime van Antonio Salazar nie, maar was aktief by sosiale projekte betrokke.
In 1972 sluit Guterres by die Sosialistiese Party aan en word kort daarna 'n voltydse politikus. Na die militere staatsgreep van 1974 help hy sy party om te herorganiseer. In die jare daarna beklee hy verskillende funksies, onder andere as die party se sekretaris-generaal.
In 1995 wen hy die algemene verkiesing en word hy Portugal se minister-president. Hy was 'n gewilde leier en sy bewind is deur ekonomiese groei gekenmerk. Na sy herverkiesing in 1999 taan sy gewildheid egter as gevolg van interne konflik in die party.
Die Sosialistiese Party verloor die verkiesing van 2002 en hy is deur Jose Manuel Barroso as premier opgevolg. Guterres was daarna tot Junie 2005 die president van
Sosialistiese Internasionaal
. Toe Ruud Lubbers die VN se Hoe Kommissaris vir Vlugtelinge in 2005 verlaat, is Guterres as sy opvolger verkies.
Guterres is op 5 Oktober 2016 deur die VN se
Veiligheidsraad
as
Ban Ki-moon
se opvolger aangewys. Hy le die ampseed op 12 Desember 2016 af en fungeer vanaf 1 Januarie 2017 as die VN se sekretaris-generaal.
- Antonio Guterres
Millions uprooted ? Saving refugees and the displaced
in
Foreign Affairs
, September/Oktober 2008
|
---|
| |
1
Voorlopige sekretaris-generaal voor die verkiesing van Trygve Lie.
|