Akrotiri en Dhekelie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Soewereine militere basisse van Akrotiri en Dhekelie
Sovereign Base Areas of Akrotiri and Dhekelia ( Engels )
Ακρωτ?ρι και Δεκ?λεια ( Grieks )
A?rotur ve Dikelya ( Turks )
Vlag van Akrotiri en Dhekelië Wapen van Akrotiri en Dhekelië
Vlag Wapen
Volkslied : God Save the King
(Engels vir: "God beskerm die koning")
Ligging van Akrotiri en Dhekelië
Hoofstad Episkopi

34°35′N 32°59′O  /  34.583°N 32.983°O  / 34.583; 32.983

Grootste stad Episkopi
Amptelike tale Engels
Regering

? Soewerein
? Administrator
? Verantwoordelike
Britse minister a
Soewereine militere basisse
(sui generis)
Charles III
Peter J. M. Squires

James Cleverly
Onafhanklikheid
Vorming
? Stigting

Britse oorsese gebied
16 Augustus 1960
Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
254 km 2  
98 myl 2
feitlik niks
Bevolking
 - -skatting
 - Digtheid
 
18 195 ( ? )
/ km 2
Geldeenheid Euro (€) ( EUR )
Tydsone
 - Somertyd
OET ( UTC +2 )
OEST ( UTC +3 )
Internet-TLD
Skakelkode +357
a. Vir al die Britse oorsese gebiede

Akrotiri ( Grieks : Ακρωτ?ρι , Turks : Agrotur ) en Dhekelie ( Engels : Dhekelia , Grieks: Δεκ?λεια , Turks: Dikelya ) is ’n oorsese gebied van die Verenigde Koninkryk op die eiland Siprus in die noordooste van die Middellandse See en bestaan uit twee militere basisse. Akrotiri is suid van die Republiek Siprus en Dhekelie is tussen die Republiek Siprus en die omstrede gebied, die Turkse Republiek van Noord-Siprus in die ooste van die eiland gelee.

Kaart van Akrotiri
Kaart van Dhekelie
Voormalige vlag van Brits-Siprus (1922?1960)

Akrotiri en Dhekelie het ’n oppervlakte van 254 km² en 'n bevolking van 14 500 in 2010 gehad. Die gebied is in 1960 gestig en behoort sedert die onafhanklikheid van Siprus aan die Verenigde Koninkryk . Akrotiri en Dhekelie is nie deel van die Europese Unie of NAVO nie. Sedert 1 Januarie 2008 is die euro die amptelike geldeenheid.

Bronnelys [ wysig | wysig bron ]

Algemeen
  • ( en ) "Akrotiri" . Encyclopædia Britannica . Besoek op 14 September 2022 .
  • ( en ) "Dhekelia" . Encyclopædia Britannica . Besoek op 14 September 2022 .
  • ( en ) "Akrotiri" . Central Intelligence Agency . Besoek op 14 September 2022 .
  • ( en ) "Dhekelia" . Central Intelligence Agency . Besoek op 14 September 2022 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Vlag van die Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk Wapen van die Verenigde Koninkryk
Lande Engeland ? Skotland ? Wallis ? Noord-Ierland
Oorsese gebiede Anguilla ? Bermuda ? Brits-Antarktiese Gebied ? Britse Indiese Oseaangebied ? Britse Maagde-eilande ? Falkland-eilande ? Gibraltar ? Kaaimanseilande ? Montserrat ? Pitcairneilande ? Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha ? Suid-Georgie en die Suidelike Sandwicheilande ? Turks- en Caicoseilande
Kroongebiede Eiland Man ? Guernsey ? Jersey
Sowereine militere basisse Akrotiri en Dhekelie