in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
8 Februarie
is die 39ste dag van die jaar in die
Gregoriaanse kalender
. Daar volg nog 326 dae in die res van die jaar (327 in
skrikkeljare
).
- 412
? Proclus, Griekse filosoof en wiskundige (†
485
).
- 1405
?
Konstantyn XI Palaiologos
, die laaste
Bisantynse keiser
(†
1453
).
- 1688
?
Emanuel Swedenborg
,
Sweeds
-Lutherse
teoloog
,
wetenskaplike
,
filosoof
en mistikus (†
1772
).
- 1798
?
Groothertog Michail Pawlowitsj van Rusland
, jongste kind van die ses dogters en vier seuns van keiser
Paul van Rusland
(†
1849
).
- 1828
?
Jules Verne
, Franse skrywer (†
1905
).
- 1834
?
Dmitri Mendelejef
, Russiese chemikus (†
1907
).
- 1878
?
Martin Buber
, Oostenrykse-Israelies-Joodse godsdiensfilosoof (†
1965
).
- 1882
?
Thomas Selfridge
, eerste persoon wat gesterf het in 'n ongeluk met 'n kragaangedrewe
vliegtuig
(†
1908
).
- 1886
?
Sannie Uys
, Suid-Afrikaanse
skrywer
en moeder van
Uys Krige
(†
1976
).
- 1916
?
Betty Field
, Amerikaanse aktrise (†
1973
).
- 1925
?
Jack Lemmon
, Amerikaanse akteur (†
2001
).
- 1931
?
James Dean
, Amerikaanse akteur (†
1955
).
- 1942
?
Tommy Bedford
, Suid-Afrika se drie-en-dertigste
Springbokkaptein
.
- 1955
?
John Grisham
, Amerikaanse skrywer.
- 1961
?
Vince Neil
, Amerikaanse sanger.
- 1968
?
Gary Coleman
, Amerikaanse akteur (†
2010
).
- 1968 ?
Geoff Makhubo
, Suid-Afrikaanse politikus en
burgemeester
van die
Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit
(†
2021
).
- 1974
?
Seth Green
, Amerikaanse akteur.
- 1204
?
Alexios IV
, keiser van die
Bisantynse Ryk
(*
1182
)
- 1587
?
Maria I van Skotland
, Koningin van Skotland (*
1542
)
- 1676
?
Aleksei van Rusland
,
tsaar
van
Rusland
(*
1629
).
- 1725
?
Tsaar Pieter die Grote van Rusland
(*
1672
).
- 1849
?
France Pre?eren
, Sloweense digter (*
1800
).
- 1884
?
Cetshwayo
, koning van die Zoeloes (* c.
1826
).
- 1889
?
Hercules Crosse Jarvis
, derde
burgemeester
van
Kaapstad
(*
1802
).
- 1904
?
Stephanus Postma
, Suid-Afrikaanse teoloog en predikant (*
1865
).
- 1921
?
Pjotr Kropotkin
, Russiese dierkundige, geograaf en filoloog (*
1842
).
- 1922
?
Koos Sas
, Suid-Afrikaanse misdadiger (* onbekend).
- 1999
?
Iris Murdoch
, Engelse
skrywer
en
filosoof
(*
1919
).
- 2007
?
Anna Nicole Smith
, Amerikaanse model en aktrise (*
1967
).
- 2012
?
B.P.J. Erasmus
, Suid-Afrikaanse skrywer (*
1930
).
- 2013
?
Jan Ellis
, Suid-Afrikaanse rugbyspeler (*
1942
).
- 2023
?
Burt Bacharach
, Amerikaanse komponis en liedjieskrywer (*
1928
).
Vakansie-, vierings- en waarnemingsdae
[
wysig
|
wysig bron
]
|
Wikimedia Commons bevat media in verband met
8 February
.
|