in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Demokratiese Republiek Oos-Timor
Republica Democratica de Timor-Leste
(
Portugees
)
Republika Demokratika Timor-Leste
(
Tetoem
)
|
Nasionale leuse
:
Unidade, Accao, Progresso
(Portugees)
Unidade, Asaun, Progresu
(Tetoem)
(
Afrikaans
: "Eenheid, Aksie, Vooruitgang")
|
Volkslied
:
Patria
(Portugees vir: "Vaderland")
|
|
Hoofstad
|
Dili
8°34′S
125°34′O
/
8.567°S 125.567°O
/
-8.567; 125.567
|
Grootste stad
|
Dili
|
Amptelike tale
|
Portugees
en
Tetoem
a
|
Regering
|
Unitere semi-presidensiele
grondwetlike
republiek
[1]
Jose Ramos-Horta
Xanana Gusmao
|
Onafhanklikheid
Vorming
? Portugees-Timor
? Onafhanklikheidsverklaring
? Indonesiese anneksasie
? Onafhanklikheid herstel
|
16de eeu
28 November
1975
17 Julie
1976
20 Mei
2002
|
Oppervlakte
- Totaal
- Water (%)
|
15 007
[2]
km
2
(
154
ste
)
5 794 myl
2
feitlik niks
|
Bevolking
- 2021-skatting
- 2015-sensus
-
Digtheid
|
1 340 513 (
153
ste
)
1 183 643
[3]
78 / km
2
(
137
ste
)
202 / myl
2
|
BBP
(
KKP
)
- Totaal
- Per capita
|
2023
-skatting
$5,074 miljard
[4]
(
173
ste
)
$3 637
[4]
(157
ste
)
|
BBP
(nominaal)
- Totaal
- Per capita
|
2023
-skatting
$1,988 miljard
[4]
(
183
ste
)
$1 425
[4]
(151
ste
)
|
MOI
(
2021
)
|
0,607
[5]
(
140
ste
) –
medium
|
Gini
(
2014
)
|
28,7
[6]
–
laag
|
Geldeenheid
|
Amerikaanse dollar
c
($) (
USD
)
|
Tydsone
-
Somertyd
|
(
UTC
+9
)
nie toegepas nie (
UTC
+9
)
|
Internet-TLD
|
.tl
d
|
Skakelkode
|
+670
|
a. 15 ander "nasionale tale" word deur die grondwet erken.
b. Deur die grondwet gedefinieer as herstel.
c. Centavo-munte word ook gebruik.
d.
.tp
word uitgefaseer.
|
Oos-Timor
(
Portugees
:
Timor-Leste
,
Tetoem
:
Timor-Lorosae
), amptelik die
Demokratiese Republiek Oos-Timor
[7]
(Portugees:
Republica Democratica de Timor-Leste
,
[8]
Tetoem:
Republika Demokratika Timor-Leste
[9]
), is 'n
eilandstaat
in
Suidoos-Asie
. Die land is op die oostelike deel van die eiland
Timor
gelee en beslaan ook 'n klein
eksklawe
op die noordwestelike deel van die eiland. Oos-Timor grens in die weste, noorde en ooste aan Indonesie, en word in die suidooste deur die
Timorsee
van
Australie
geskei. Dit beslaan 'n oppervlakte van 15 007 en het 'n bevolking van 1 340 513 in 2021 gehad. Die
hoofstad
en grootste stad is
Dili
. Oos-Timor het twee
amptelike tale
: Portugees en Tetoem.
Oos-Timor is in die 16de eeu deur
Portugal
gekoloniseer en dit het tot sy dekolonisasie bekend gestaan as Portugees-Timor. Op 28 November 1975 het Oos-Timor sy onafhanklikheid verklaar, maar dit is kort daarna deur
Indonesie
beset en verklaar tot die land se 27ste provinsie. Op 20 Mei 2002 het Oos-Timor die eerste land geword, wat in die loop van die 21ste eeu onafhanklik geword het. Dit is net een van twee lande in Suidoos-Asie wat deur die
Christendom
gekenmerk is, die ander is
Filippyne
. Daarbenewens is Oos-Timor die enigste onafhanklike land in
Asie
, waar Portugees 'n amptelike taal is, en saam met
Macau
een van twee Portugeestalige gebiede in Asie.
"Timor" is ontleen aan
timur
wat "oos" in
Maleis
beteken, waarvolgens die tautologiese naam "Oos Oos" beteken. In
Indonesies
lei dit tot die naam
Timor Timur
wat na die voormalige Indonesiese provinsie verwys;
Timor Leste
verwys egter na die onafhanklike land). In Portugees is die landsnaam "Timor-Leste" (
Leste
beteken "oos"). In
Tetoem
is dit
Timor Lorosa'e
("Lorosa'e" kan letterlik vertaal word as "waar die son opkom").
[10]
[11]
Die amptelike name in sy
grondwet
lui
Democratic Republic of Timor-Leste
in
Engels
,
[12]
[7]
Republica Democratica de Timor-Leste
in Portugees
[8]
en
Republika Demokratika Timor-Leste
in Tetoem.
[9]
- ↑
(
en
)
Octavio Amorim Neto; Marina Costa Lobo (2010).
"Between Constitutional Diffusion and Local Politics: Semi-Presidentialism in Portuguese-Speaking Countries"
. Social Science Research Network
. Besoek op
30 Junie
2023
.
{{
cite web
}}
: AS1-onderhoud: meer as een naam (
link
)
- ↑
(
en
)
"East Timor Geography"
. Regering van Oos-Timor
. Besoek op
30 Junie
2023
.
- ↑
(
en
)
"Population by Age & Sex"
. Regering van Oos-Timor. 25 Oktober 2015. Geargiveer vanaf
die oorspronklike
op 25 Januarie 2020
. Besoek op
25 Januarie
2020
.
- ↑
4,0
4,1
4,2
4,3
(
en
)
"Timor-Leste"
.
Internasionale Monetere Fonds
. April 2023
. Besoek op
30 Junie
2023
.
- ↑
(
en
)
"Human Development Report 2021/2022"
(PDF)
. United Nations Development Programme. 2021
. Besoek op
30 Junie
2023
.
- ↑
(
en
)
"Gini Index ? Timor-Leste"
.
Wereldbank
. Besoek op
30 Junie
2023
.
- ↑
7,0
7,1
(
en
)
"UNGEGN list of country names"
(PDF)
. United Nations Group of Experts on Geographical Names. 2?6 Mei 2011
. Besoek op
30 Junie
2023
.
- ↑
8,0
8,1
(
pt
)
"Constituicao da Republica Democratica de Timor"
(PDF)
. Regering van Oos-Timor
. Besoek op
30 Junie
2023
.
- ↑
9,0
9,1
(
tet
)
"Konstituisaun Republika Demokratika Timor-Leste"
(PDF)
. Regering van Oos-Timor
. Besoek op
30 Junie
2023
.
- ↑
(
en
)
Amy Ochoa Carson (2007).
"East Timor's Land Tenure Problems: A Consideration of Land Reform Programs in South Africa and Zimbabwe"
(PDF)
.
Indiana International & Comparative Law Review
.
17
(2): 395.
doi
:
10.18060/17554
.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 27 Maart 2022
. Besoek op
27 Maart
2022
.
- ↑
(
tet
)
"tetun.org"
.
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 7 Mei 2021
. Besoek op
7 Mei
2021
.
- ↑
(
en
)
"Constitution of the Democratic Republic of Timor-Leste"
(PDF)
.
Government of Timor-Leste
.
Geargiveer
(PDF)
vanaf die oorspronklike op 21 Desember 2019
. Besoek op
2 September
2016
.
- Algemeen