in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
jaar 1953
was 'n
gewone jaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Donderdag
begin het. Dit was die 53ste jaar van die
20ste eeu
n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
- 5 Januarie
? Die toneelstuk
Waiting for Godot
deur
Samuel Beckett
word vir die eerste keer uitgevoer.
- 1 Februarie
? Die
watersnoodramp
vind plaas in
Nederland
.
- 12 Februarie
?
Denemarke
,
Ysland
,
Noorwee
en
Swede
stig die
Nordiese Raad
.
- 26 Maart
?
Jonas Salk
, kondig sy ontdekking van die
polio
-entstof aan.
- 21 April
? Twee van senator Joseph McCarthy se hoofadjudante, Roy Cohn en David Schine, beveel aan dat 30 000 boeke in VSA inligtingsdiensposte in
Europa
verwyder word, insluitende werke deur Dashiell Hammett, W.E.B. du Bois,
Herman Melville
,
John Steinbeck
en
Henry David Thoreau
, omdat dit pro-kommunisties is.
- 25 April
?
Francis Crick
en James Watson publiseer "Molecular structure of nucleic acids: a structure for deoxyribose nucleic acid" wat die dubbele-heliksstruktuur van
DNS
inhou.
- 9 Mei
? Die
Liberale Party
word in
Kaapstad
gestig met
Margaret Ballinger
as eerste leier.
- 18 Mei
?
Rogers Dry Lake
,
Kalifornie
:
Jacqueline Cochran
word die eerste vrou wat die
klankgrens
breek (sy het in 'n
North American F-86 Sabre
teen ’n gemiddelde spoed van 652,337 myl/h gevlieg).
- 29 Mei
? Sir
Edmund Hillary
en
sjerpa
Tenzing Norgay
word die eerste mense wat die piek van
Berg Everest
bereik.
- 2 Junie
?
Koningin Elizabeth II
van die
Verenigde Koninkryk
word gekroon.
- 17 Junie
? Die Volksopstand in die
DDR
word deur
Sowjetse
troepe bloedig onderdruk.
- 19 Junie
? Ethel en Julius Rosenberg tereggestel vir spioenasie in die VSA.
- 27 Junie
? Joseph Laniel word eerste minister van
Frankryk
.
- 27 Julie
? 'n
Skietstilstand
beeindig die driejarige
Korea-oorlog
, wat tot die verdeling van die
Koreaanse Skiereiland
in
Noord-
en
Suid-Korea
lei.
- 29 Julie
- Dit sneeu vir die eerste keer sedert 1927 in
Springbok, Noord-Kaap
.
[1]
- 12 September
?
John F. Kennedy
trou met
Jacky Lee Bouvier
.
- 22 Oktober
?
Laos
word van Frankryk onafhanklik.
- 9 November
?
Kambodja
word van Frankryk onafhanklik.
- 7 Desember
?
David Ben-Gurion
bedank as premier van
Israel
.
- onbekende dag
?
Richard van der Westhuizen
, Suid-Afrikaanse
akteur
.
- onbekende dag
?
Ciaran Hinds
, Ierse akteur.
- 3 Januarie
?
Cora Marie
, Suid-Afrikaanse countrysangeres (†
1994
).
- 13 Januarie
?
Derek Hanekom
, oud-ANC-kabinetsminister.
- 20 Januarie
?
Jeffrey Epstein
, Amerikaanse multimiljoener (†
2019
).
- 21 Januarie
?
Paul Allen
, Amerikaanse sakeman en medestigter van
Microsoft
(†
2018
).
- 22 Januarie
?
Piet de Jager
,
Afrikaanse
regsgeleerde, wat veral bekendheid verwerf as rolprentmaker en
digter
(†
2023
).
- 24 Januarie
?
Juri Bashmet
,
Russiese
dirigent
,
violis
en altviolis.
- 15 Februarie
? Prinses Mantfombi Dlamini, eggenote van wyle koning
Goodwill Zwelithini
(†
2021
).
- 15 Februarie
?
Edwin Cameron
, Regter van die
Konstitusionele Hof
en menseregte-aktivis.
- 18 Februarie
?
Leon van Nierop
, Afrikaanse vervaardiger, skrywer en rolprentresensent.
- 19 Februarie
?
Cristina Fernandez de Kirchner
, president van
Argentinie
van 2007 tot 2015.
- 19 Februarie ?
Ernst van Jaarsveld
, Suid-Afrikaanse plantkundige.
- 25 Februarie
?
Jose Maria Aznar
, Spaanse politikus, van 1996 tot 2004 premier van
Spanje
.
- 27 Februarie
?
Ian Khama
,
Botswana
-politikus en vierde president van Botswana (2008?2018).
- 1 Maart
?
Marietjie de Jongh
, Suid-Afrikaanse en Afrikaanse skryfster.
- 5 Maart
?
Tokyo Sexwale
, Suid-Afrikaanse sakeman en voomalige politikus.
- 11 April
?
Guy Verhofstadt
,
Eerste Minister
van
Belgie
.
- 24 April
?
Kallie Knoetze
, Suid-Afrikaanse swaargewig-
bokser
.
- 30 April
?
Elkarien Fourie
, Suid-Afrikaanse vryskutjoernalis en skrywer.
- 6 Mei
?
Tony Blair
, voomalige
Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
.
- 16 Mei
?
Pierce Brosnan
, Ierse akteur.
- 19 Mei
?
Victoria Wood
, Britse aktrise (†
2016
).
- 26 Mei
?
Michael Portillo
, Britse konserwatiewe politikus, joernalis en mediapersoonlikheid.
- 7 Junie
?
Johnny Clegg
, Britsgebore Suid-Afrikaanse musikant (†
2019
).
- 15 Junie
?
Xi Jinping
, president van die
Volksrepubliek China
, Sekretaris-generaal van die
Kommunistiese Party van China
.
- 21 Junie
?
Benazir Bhutto
,
Pakistanse
politikus en voormalige premier (†
2007
).
- 22 Junie
?
Cyndi Lauper
, Amerikaanse sangeres.
- 21 Julie
?
Thomas Friedman
, Amerikaanse politieke kommentator en skrywer.
- 9 Augustus
?
Luuk Gruwez
, Vlaamse
digter
, prosais en essayis.
- 14 Augustus
?
James Horner
, Amerikaanse komponis en dirigent van orkestrale en rolprentmusiek (†
2015
).
- 2 September
?
Achmed Sjah Massoed
, Afghaanse militere leier (†
2001
).
- 10 September
?
Michael Schønwandt
, Deense dirigent.
- 19 September
?
Jessie Duarte
, Suid-Afrikaanse ANC-politikus (†
2022
).
- 22 September
?
Marie-Segolene Royal
, Franse politikus.
- 22 September ?
Rhoda Kadalie
,
Suid-Afrikaanse
menseregteaktivis (†
2022
).
- 24 September
?
Dorah Sitole
, corden bleu-sjef en eerste swart vrou wat 'n kookboek gepubliseer het (†
2021
).
- 30 September
?
Jack Goldstone
, 'n Amerikaanse
sosioloog
, politieke wetenskaplike en
historikus
.
- 3 Oktober
- Karen Bass, burgemeester van
Los Angeles
.
- 18 Oktober
?
Russel Botman
, rektor en visekanselier van die
Universiteit Stellenbosch
in die
Wes-Kaap
(†
2014
).
- 28 Oktober
?
Kupido
, Suid-Afrikaanse sanger en liedjieskrywer (†
2016
).
- 3 November
?
Kate Capshaw
, Amerikaanse aktrise.
- 18 November
?
Lana Marks
, Amerikaanse diplomaat.
- 23 November
?
Francis Cabrel
, Franse sanger en liedjieskrywer.
- 26 November
?
Sinikka Nopola
, Finse skrywer van kinderstories (†
2021
)
- 5 Desember
?
Gwen Lister
, Namibiese redakteur.
- 15 Desember
?
Randy Parton
, Amerikaanse akteur (†
2021
).
- 19 Februarie
?
Nobutake Kond?
, admiraal van die
Japannese Keiserlike Vloot
in die
Tweede Wereldoorlog
(*
1886
).
- 24 Februarie
?
Gerd von Rundstedt
, Nazi-Duitse veldmaarskalk tydens die Tweede Wereldoorlog (*
1875
).
- 5 Maart
?
Josef Stalin
, sekretaris van die Kommunistiese Party van die
Sowjetunie
se sentrale komitee (*
1878
).
- 5 Maart ?
Sergei Prokofief
, Russiese komponis (*
1891
).
- 19 Maart
?
Manie Bredell
, lyfwag en privaatsekretaris van pres.
Paul Kruger
(*
1865
).
- 28 Maart
?
Jim Thorpe
, Amerikaanse atleet, (*
1887
)
- 23 Maart
?
Raoul Dufy
, Franse
waterverfskilder
(*
1877
).
- 27 April
?
Maud Gonne
, Ierse rewolusioner, kampvegter vir vroueregte en aktrise (*
1866
).
- 1 Julie
?
Totius
, Suid-Afrikaanse digter, predikant en hoogleraar aan die
Teologiese Skool
van die
Gereformeerde Kerk
(*
1877
).
- 18 Julie
?
Karl Bremer
, eertydse Suid-Afrikaanse minister van gesondheid (*
1885
).
- 4 Augustus
?
Herman van Broekhuizen
, Suid-Afrikaanse predikant en Volksraadslid (*
1871
).
- 1 September
?
Jacques Thibaud
, Franse violis (*
1880
).
- 28 September
?
Edwin Hubble
, ’n Amerikaanse sterrekundige (*
1889
).
- 11 Oktober
?
Pieter Hamersma
, lid van die Kaapse Provinsiale Raad en vooruitstrewende Karooboer (*
1892
).
- 18 Oktober
?
W.A. Hofmeyr
, 'n Afrikaanse kultuurleier en sakeman. Die
W.A. Hofmeyr-prys
is na hom vernoem (*
1869
).
- 8 November
?
Johannes van Melle
,
Nederlandsgebore
Afrikaanse
skrywer van onder meer
Bart Nel
(*
1887
).
- 11 Desember
?
Albert Coates
, Britse komponis (*
1882
).
- ↑
"
'n Geskiedenis van besondere Weergebebeurtenisse in Suid-Afrika: 1500-1990".
CAELUM
: 49. Desember 1991.