in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Muhammadu Buhari
|
|
|
Ampsbekleer
|
Termynaanvang
29 Mei
2015
|
Vise
|
Yemi Osinbajo
|
Voorafgegaan deur
|
Goodluck Jonathan
|
|
Ampstermyn
31 Desember
1983
–
27 Augustus
1985
|
Voorafgegaan deur
|
Shehu Shagari
(as president van Nigerie)
|
Opgevolg deur
|
Ibrahim Babangida
(as militere staatshoof)
|
Voorsitter die Nigeriese Nasionale Petroleum Korporasie
|
Ampstermyn
Junie
1978
– Julie
1978
|
Voorafgegaan deur
|
Shehu Shagari
|
Opgevolg deur
|
Ibrahim Badamasi Babangida
|
Goewerneur van die Noordoostelike staat van Nigerie
|
Ampstermyn
Augustus
1975
– Maart
1976
|
Voorafgegaan deur
|
Musa Usman
|
Opgevolg deur
|
Amp afgeskaf
|
Federale Kommissaris vir Petroleum en Natuurlike Hulpbronne
|
Ampstermyn
Maart
1976
– Junie
1978
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
17 Desember 1942
(
1942-12-17
)
(81 jaar oud)
Daura, Katsina,
Nigerie
[1]
[2]
|
Politieke party
|
All Progressives Congress
|
Eggenoot/-note
|
Safinatu Yusuf (1971?88)
Aisha Halilu (1989?hede)
|
Kind(ers)
|
Zulaihat, Fatima, Musa, Hadiza, Safinatu, Aisha, Halima, Yusuf, Zarah, Amina
|
Alma mater
|
Nigeriese Verdedigings-akademie
Mons Officer Cadet School
United States Army War College
[3]
|
Religie
|
Islam
|
Militere Diens
|
Lojaliteit
|
Nigerie
|
Diens/Tak
|
Nigeriese weermag
|
Jare in diens
|
1962?1985
|
Rang
|
Generaal-majoor
|
Muhammadu Buhari
(*
17 Desember
1942
) is die voormalige leier van
Nigerie
se CPC. Hy is die president van Nigerie en het op
29 Mei
2015
die opvolger van
Goodluck Jonathan
geword.
[4]
Buhari is 'n afgetrede Generaal-majoor van die Nigeriese weermag wat tussen 1983 en 1985 na 'n militere staatsgreep vanaf 1983 tot 1985 as staatshoof van Nigerie gedien het.
[5]
[6]
Die term Buharisme word toegeskryf aan die militere regering onder Buhari.
[7]
[8]
Buhari het onsuksesvol vir die amp van president in die verkiesings van 2003, 2007 en 2011 aangetree. In Desember 2014 is hy benoem as die All Progressives Congress se presidentskandidaat vir die verkiesings in Maart 2015. Buhari het die algemene verkiesing in 2015 gewen en die huidige president Goodluck Jonathan verslaan. Buhari is 'n boorling van Daura in Katsina; hy is van
Fulani
-etniese agtergrond.
[1]
[2]
Buhari het verklaar dat hy vir alles verantwoordelik is wat tydens sy militere bewind gebeur het en gese dat hy nie die verlede kan verander nie. Hy beskryf homself ook as 'n "bekeerde demokraat".