Belgrado

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Belgrade )

Belgrado
Beograd / Београд

Kaart Wapen
Vlag
  Land Vlag van Serwië  Serwie
  Koordinate 44°49′N 20°28′O  /  44.817°N 20.467°O  / 44.817; 20.467
  Stigting 279 v.C. (Singidunum)
  Stadstatus 2de eeu n.C.
  Oppervlakte:  
 - Totaal 359,96 vk km
  Hoogte bo seevlak 117 m
  Bevolking:  
 - Totaal (31 Desember 2015) 1 166 763
 - Bevolkingsdigtheid 3 241/vk km
  Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2 (MEST)
  Burgemeester Zoran Radoji?i?
  Amptelike Webwerf beograd.rs

Belgrado ( Serwies : Beograd / Београд, [be??rad], , letterlik: "wit vesting") is die hoofstad en grootste stad van Serwie . Die stad het 'n bevolking van 1 166 763 in 2015 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 359,96 km². Belgrado is in 279 v.C. deur die Romeine as Singidunum gestig en is aan die monding van die Savarivier in die Donau gelee.

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

  • Wikimedia Commons logo Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Belgrado .
  • ( en ) Toerisme-inligting oor Belgrado op Wikivoyage
  • ( sr ) Amptelike webwerf
  • ( en ) "Belgrade" . Encyclopædia Britannica . Besoek op 9 Maart 2019 .