in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Kalenders
|
|
Barack Obama
44ste president van die Verenigde State.
|
|
Die
jaar 2008
was 'n
skrikkeljaar
wat volgens die
Gregoriaanse kalender
op 'n
Dinsdag
begin het. Dit was die 8ste jaar van die
21ste eeu
n.C. In teenstelling met
gewone jare
het die jaar 366 dae en 'n
29 Februarie
gehad.
Die jaar is deur die
VN
tot die
Jaar van die planeet Aarde
verklaar.
- 7 Januarie
?
Alwyn Schlebusch
, Suid-Afrikaanse politikus en staatsman (*
1917
).
- 11 Januarie
? Sir
Edmund Hillary
,
Nieu-Seeland
, eerste persoon wat
Everest
uitgeklim het (*
1919
).
- 22 Januarie
?
Heath Ledger
, Australiese akteur (*
1979
).
- 25 Januarie
?
Christopher Allport
, Amerikaanse akteur (*
1947
).
- 11 Maart
?
Phyllis Spira
, Suid-Afrikaanse ballerina (*
1943
).
- 19 Maart
?
Arthur C. Clarke
,
Amerikaanse
wetenskapsfiksieskrywer
(* 1917).
- 19 Maart ?
Hugo Claus
, toonaangewende
Vlaamse
skrywer (*
1929
).
- 5 April
?
Charlton Heston
, Amerikaanse akteur (*
1923
).
- 24 Mei
?
Rob Knox
, Britse akteur (*
1989
).
- 2 Junie
?
Mel Ferrer
, Amerikaanse akteur en vervaardiger (* 1917).
- 22 Junie
?
Ryne de Beer
,
Suid-Afrika
se fluitende predikantsvrou (*
1932
).
- 22 Junie ?
George Carlin
, Amerikaanse komediant (*
1937
).
- 2 Julie
?
Joe Nhlanhla
, Suid-Afrikaanse ANC-
politikus
(*
1936
).
- 11 Julie
? Michael DeBakey, bekende hartchirurg wat die hartvatomleidingchirurgie uitgevind het (*
1908
).
- 14 Julie
?
Mike Schutte
,
Suid-Afrikaanse
swaargewig
bokskampioen (*
1950
).
- 10 Augustus
?
Isaac Hayes
, Amerikaanse musikant (*
1942
).
- 11 Augustus
?
Fred Sinowatz
, Oostenrykse politikus en staatsman, kanselier van
Oostenryk
(*
1929
).
- 11 Augustus ?
George Furth
, Amerikaanse akteur (*
1932
).
- 15 Augustus
?
Vic Toweel
, Suid-Afrikaanse
bokslegende
en voormalige kapokgewig-wereldkampioen (*
1928
)
- 26 Augustus
? Ds.
Phil Olivier
, predikant van die
Nederduitse Gereformeerde Kerk
, assistentredakteur van die
Kerkbode
en samesteller van
Ons gemeentelike feesalbum
(*
1918
).
- 28 Augustus
?
George Weideman
,
Afrikaanse skrywer
,
digter
en
dramaturg
(*
1947
).
- 26 September
?
Paul Newman
, Amerikaanse akteur (*
1925
).
- 1 Oktober
?
Audrey Blignault
, Afrikaanse skrywer (*
1916
).
- 15 Oktober
?
Edie Adams
, Amerikaanse sangeres en aktrise (*
1927
).
- 28 Oktober
?
Buck Adams
, Amerikaanse
pornografiese akteur
(*
1955
).
- 10 November
?
Miriam Makeba
, Suid-Afrikaanse musieklegende sterf aan 'n hartaanval, kort na 'n optrede in
Italie
(*
1932
).
- 25 Desember
?
Eartha Kitt
, Amerikaanse sangeres, danseres en aktrise (*
1927
).