in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
癸未
Die
Waterbok
(癸未,
gu?wei
) is die 20ste jaar van die
Chinese kalender
(sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die
Chinese astrologie
en dui op die
maanjare
wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de
Hemelstam
(癸,
gu?
; die
element
Water en
Jin
) met die agtste
Aardtak
(未,
wei
), gesimboliseer deur die
Bok
(羊,
yang
).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterbokjaar het in 2003 begin en volgens die
Gregoriaanse kalender
het dit geduur van 11 Februarie
2003
tot 21 Januarie
2004
.
Die volgende jare is Waterbokjare: