in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
丙申
Die
Vuuraap
(丙申,
b?ngsh?n
) is die 33ste jaar van die
Chinese kalender
(sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die
Chinese astrologie
en dui op die
maanjare
wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde
Hemelstam
(丙,
b?ng
; die
element
Vuur en
Jang
) met die negende
Aardtak
(申,
sh?n
), gesimboliseer deur die
Aap
(?,
hou
).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuuraapjaar het in 2016 begin en volgens die
Gregoriaanse kalender
het dit geduur van 8 Februarie
2016
tot 27 Januarie
2017
.
Die volgende jare is Vuuraapjare: