Pedro Calderon de la Barca

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Pedro Calderon de la Barca ( 17 Januarie 1600 , Madrid - 25 Mei 1681 ) was 'n Spaanse skrywer , ridder van die Orde van Santiago en hoofsaaklik bekend as een van die mees vooraanstaande barokskrywers van die Goue Eeu, veral vir sy teaterstukke.

Pedro Calderon de la Barca

Werke [ wysig | wysig bron ]

Toneelstukke [ wysig | wysig bron ]

  • Amor, honor y poder ( Liefde, Eer en Mag ) (1623)
  • El sitio de Breda ( Die beleg van Breda ) (1625)
  • La dama duende (1629)
  • Casa con dos puertas ( Die Huis Met Twee Deure ) (1629)
  • La vida es sueno ( Die lewe is 'n droom ) (1629?1635)
  • El mayor encanto, amor (1635)
  • Los tres mayores prodigios (1636)
  • La devocion de la Cruz (1637)
  • El magico prodigioso (1637)
  • A secreto agravio, secreta venganza (1637)
  • El medico de su honra (1637)
  • El pintor de su deshonra (1640s)
  • El alcalde de Zalamea (1651)
  • La hija del aire (1653)
  • Eco y Narciso ( Eco en Narcissus ) (1661)
  • La estatua de Prometeo
  • El prodigio de Alemania ( Die wonderkind van Duitsland ) (in samewerking met Antonio Coello)

Operas [ wysig | wysig bron ]

  • Celos aun del aire matan , 1660

Autos Sacramentales (Sakramentele toneelstukke) [ wysig | wysig bron ]

  • La cena del rey Baltazar ( The Banquet of King Balthazar )
  • El gran teatro del mundo ( The Great Theater of the World )
  • El gran mercado del mundo ( The World is a Fair )

Komedies [ wysig | wysig bron ]

Die komiese werke van Calderon is vir 'n geruime tyd onderskat, maar sedertdien herevalueer. Vandag word dit beskou as meesterlike gekomponeerde werke in die genre van comedias de enredo . Die werke sluit in La Dama duende , Casa con dos puertas, mala es de guardar en El galan fantasma .