in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Korean Broadcasting System (KBS)
(
Koreaans
: 韓國방송공사;
Hanguk Bangsong Gongsa
) is die nasionale openbare uitsaaier van
Suid-Korea
. Dit is in 1927 gestig en bedryf radio-, televisie- en aanlyndienste, en is een van die grootste Suid-Koreaanse televisienetwerke.