in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
|
Hierdie artikel bevat nie ’n
bronnelys
nie, wat beteken dat die inhoud nie
geverifieer
kan word nie.
Enige bevraagtekende inligting mag dus ook mettertyd verwyder word. Help Wikipedia deur betroubare bronne tot die artikel by te voeg.
|
KBS World
is 'n internasionale uitsaaidiens van die
Korean Broadcasting System
(KBS). Dit bestaan uit KBS World Radio, KBS World TV en KBS World 24.