Julien Offray de Lamettrie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Julien Offray de Lamettrie
Gebore 23 November 1709
Saint-Malo , Frankryk
Oorlede 11 November 1751 (op 42)
Potsdam , Pruise
Nasionaliteit Vlag van Frankryk  Frankryk
Vakgebied Mind-body probleem
Beinvloed deur John Locke, Francois-Joseph Hunauld, Herman Boerhaave
Invloed op Francois Picavet, Michel Onfray

Julien Offray de Lamettrie (soms ook La Mettrie , * 25 Desember 1709 in Saint-Malo ( Frankryk ), † 11 November 1751 in Potsdam ( Duitsland )) is 'n Franse arts en filosoof , wat veral as die grondlegger van die psigologiese materialisme en die empiries-wetenskaplike geneeskunde bekendheid verwerf het.

Sy belangrikste filosofiese werke is Histoire naturelle d'ame (Die natuurgeskiedenis van die siel, 1745 ) en L'homme machine (Die mens - 'n masjien, 1747 ). Met die "Natuurgeskiedenis van die siel" en sy meganistiese sienswyse van die menslike bewussyn veroorsaak de Lamettrie 'n skandaal in Frankryk . Hy wyk as balling uit na die hof van die verligte koning Frederik II van Pruise.

Bibliografie [ wysig | wysig bron ]

  • Traite du vertige (1737)
  • Traite de la petite verole (1740)
  • L'Histoire naturelle de l'ame (1745)
  • De la volupte (1745)
  • L'homme machine (1748)
  • L'homme plus que machine (1748)
  • L'homme plante (1748)
  • Ouvrage de Penelope (1748)
  • Discours sur le bonheur (≪Anti-Seneque≫) (1748, 1750, 1751)
  • Systeme d'Epicure (1750)
  • Discours preliminaire (Œuvres philosophiques)
  • L'Art de jouir (1751)
  • Le petit homme a longue queue (1751)

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]