in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
CNN
(kort vir
Cable News Network
) is 'n internasionale
televisienuusstasie
wat in
Amerika
gebaseer is. Dit is is deur
Ted Turner
gestig en hul hoofkantoor is in
Atlanta
,
Georgia
in die
Verenigde State
. Die kanaal is een van die gewildste kanale in Amerika.