in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Beijing Capital Int. Lughawe
北京首都??机?
B?ij?ng Sh?ud? Guoji J?ch?ng
|
|
Terminaal 3
|
IATA
:
PEK
?
ICAO
:
ZBAA
|
Opsomming
|
Tipe lughawe
|
Openbaar
|
Operateur
|
Beijing Capital International Airport Company Limited
|
Bedien
|
Beijing
|
Ligging
|
Chaoyang-distrik, Beijing
|
Spil
vir
|
|
Fokuspunt vir
|
|
Hoogte bo
seevlak
|
116
vt
/ 35
m
|
Webtuiste
|
http://en.bcia.com.cn
|
Landkaart
|
Ligging in China
|
Aanloopbane
|
Rigting
|
Lengte
|
Oppervlak
|
m
|
vt
|
18L/36R
|
3,810
|
|
Teer
|
18R/36L
|
3,445
|
|
Teer
|
01/19
|
3 810
|
|
Beton
[1]
|
Statistieke (2013)
|
Passasiers
|
83 712 355
|
Lugbewegings
|
567 759
|
Vrag (ton)
|
1 843 681
|
Ekonomiese & sosiale impak
|
VS$6.5 miljard & 571.7 duisend
[2]
|
Statistiek van "Airports Council International"
[3]
|
Beijing Capital Internasionale Lughawe
(
IATA
:
PEK
,
ICAO
:
ZBAA
) is die belangrikste internasionale
lughawe
wat
Beijing
in
China
bedien. Dit is 32 km (20 myl) noord van die stadsentrum van Beijing gelee, in 'n enklawe van Chaoyang-distrik en die voorstedelike Shunyi-distrik,
[4]
en beslaan 'n 6 vierkante kilometer (1 480 hektaar) perseel. Die lughawe word besit en bedryf deur die
Beijing Capital International Airport Company Limited
, 'n staatsbeheerde maatskappy. Die lughawe se IATA-kode, PEK, is gebaseer op die stad se voormalige geromaniseerde naam, Peking.
Die lughawe is 'n
spilpunt
vir China se vlagdraer
Air China
wat na 120 bestemmings vanuit Beijing vlieg, asook vir
China Southern Airlines
en Hainan Airlines.
Om die groeiende passasiersverkeer te akkommodeer, het Beijing Capital die enorme Terminaal 3 in 2008 geopen, betyds vir die
Olimpiese Spele
, die tweede grootste lughaweterminaal in die wereld na
Doebai Internasionale Lughawe
se Terminaal 3, en die sesde grootste gebou in die wereld per oppervlak. Beijing Capital Internasionale Lughawe beslaan 1 480 hektaar grond.