in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Borussia Dortmund
|
|
Volle naam
|
Ballspielverein Borussia 09 e.V. Dortmund
|
Bynaam/me
|
Die Borussia
Die Schwarzgelben
|
Stigting
|
19 Desember
1909
|
Tuisveld
|
Signal Iduna Park (Westfalenstadion),
Dortmund
|
Kapasiteit
|
80 720
|
Voorsitter
|
Reinhard Rauball
|
Bestuurder
|
Jurgen Klopp
|
Liga
|
Bundesliga
|
2021/22
|
2. posisie
|
|
Borussia Dortmund
is 'n
sportklub
in
Dortmund
in die
deelstaat
Noord-Rynland-Wesfale
in
Duitsland
, veral bekend vir sy
sokkerafdeling
. Die klub het ook 'n
handbal
- en 'n
tafeltennisafdeling
.
Borussia is in
1909
gestig en na die nabygelee Borussiabrouery vernoem. Die span het nie in sy vroee jare onmiddellik sukses behaal nie en het eers die
Gauliga
Wesfale in
1935
gehaal. Na die
Tweede Wereldoorlog
het die klub in die
Oberliga Wes
groter sukses begin behaal en in
1956
die eerste keer die Duitse kampioen geword. In
1963
was Borussia Dortmund die laaste Duitse kampioen voor die invoer van die
Bundesliga
.
Die klubkleure is geel-swart. Die klub se aartsvyand is
FC Schalke 04
, uit die nabygelee
Gelsenkirchen
(hierdie
derby
staan bekend as die
Revierderby
). Die
Suid-Afrikaner
Steven Pienaar
is 'n bekende oud-speler van die klub.
Die klub speel sedert
1974
in die grootste stadion van die
Bundesliga
,
Signal Iduna Park
(voorheen bekend as die
Westfalenstadion
). Voor 1974 was die klub se tuisveld die legendariese
Rote Erde
.
Duitse sokkerkampioen
- 1955/56, 1956/57, 1962/63, 1994/95, 1995/96, 2001/02, 2010/11, 2011/12
DFB-Pokal
- 1965
,
1989
,
2012
UEFA Kampioeneliga
- 1997
Interkontinentale beker
- 1997
Onlangse ligaposisionering
[
wysig
|
wysig bron
]
- 1963-64 (I) Bundesliga 4de
- 1964-65 (I) Bundesliga 3de
- 1965-66 (I) Bundesliga 2de
- 1966-67 (I) Bundesliga 3de
- 1967-68 (I) Bundesliga 14de
- 1968-69 (I) Bundesliga 16de
- 1969-70 (I) Bundesliga 5de
- 1970-71 (I) Bundesliga 13de
- 1971-72 (I) Bundesliga 17de
- 1972-73 (II) Regionalliga Wes 4de
- 1973-74 (II) Regionalliga Wes 6de
- 1974-75 (II) 2.Bundesliga Noord 6de
- 1976-77 (II) 2.Bundesliga Noord 2de
- 1976-77 (I) Bundesliga 8ste
- 1977-78 (I) Bundesliga 11de
- 1978-79 (I) Bundesliga 12de
- 1979-80 (I) Bundesliga 6de
- 1980-81 (I) Bundesliga 7de
- 1981-82 (I) Bundeslig 6de
- 1982-83 (I) Bundesliga 6de
- 1983-84 (I) Bundesliga 13de
- 1984-85 (I) Bundesliga 14de
- 1985-86 (I) Bundesliga 16de
- 1986-87 (I) Bundesliga 4de
- 1987-88 (I) Bundesliga 13de
- 1988-89 (I) Bundesliga 7de
- 1989-90 (I) Bundesliga 4de
|
- 1990-91 (I) Bundesliga 10de
- 1991-92 (I) Bundesliga 2de
- 1992-93 (I) Bundesliga 4de
- 1993-94 (I) Bundesliga 4de
- 1994-95 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1995-96 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1996-97 (I) Bundesliga 3de
- 1997-98 (I) Bundesliga 10de
- 1998-99 (I) Bundesliga 4de
- 1999-00 (I) Bundesliga 11de
- 2000-01 (I) Bundesliga 3de
- 2001-02 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 2002-03 (I) Bundesliga 3de
- 2003-04 (I) Bundesliga 6de
- 2004-05 (I) Bundesliga 7de
- 2005-06 (I) Bundesliga 7de
- 2006-07 (I) Bundesliga 9de
- 2007-08 (I) Bundesliga 13de
- 2008-09 (I) Bundesliga 6de
- 2009-10 (I) Bundesliga 5de
- 2010-11 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
|