in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
癸卯
Die
Waterkonyn
(癸卯,
gu?m?o
) is die 40ste jaar van die
Chinese kalender
(sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die
Chinese astrologie
en dui op die
maanjare
wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die 10de
Hemelstam
(癸,
gu?
; die
element
Water en
Jin
) met die vierde
Aardtak
(卯,
m?o
), gesimboliseer deur die
Konyn
(?,
tu
).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Waterkonynjaar het in 1963 begin en volgens die
Gregoriaanse kalender
het dit geduur van 25 Januarie
1963
tot 12 Februarie
1964
.
Die volgende jare is Waterkonynjare: