in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
丙子
Die
Vuurrot
(丙子,
b?ngz?
) is die 13de jaar van die
Chinese kalender
(sien die tabel regs onder van die 60-jaarsiklus). Dit is ’n begrip uit die
Chinese astrologie
en dui op die
maanjare
wat gekenmerk word deur ’n verbinding van die derde
Hemelstam
(丙,
b?ng
; die
element
Vuur en
Jang
) met die eerste
Aardtak
(子, z?), gesimboliseer deur die
Rot
(鼠,
sh?
).
Volgens die Chinese kalender kom so ’n verbinding elke 60 jaar voor. Die laaste Vuurrotjaar het in 1996 begin en volgens die
Gregoriaanse kalender
het dit geduur van 19 Februarie
1996
tot 6 Februarie
1997
.
Die volgende jare is Vuurrotjare: