in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Verenigde Arabiese Republiek
(
V.A.R.
,
Arabies
: ????????? ??????? ???????) was 'n unie tussen
Egipte
en
Sirie
, wat vanaf
22 Februarie
1958
tot
28 September
1961
as 'n enkele staat saamgesnoer was. Die V.A.R. stort in 1961 na 'n staatsgreep in Sirie in duie. Sirie verklaar hulself onafhanklik, maar Egipte behou die naam Verenigde Arabiese Republiek tot in 1970, waarna die land se naam in die
Arabiese Republiek Egipte
verander is.