Sokker-Konfederasiebeker

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
FIFA Sokker-Konfederasiebeker
'
Beskrywing.
Die trofee waarom meegeding is

Sportsoort Sokker
Gestig 1992
Gestaak 2019
Eienaar FIFA
Inwydingseisoen 1992 (as die Koning Fahd-beker)
1997 (as die FIFA Sokker-Konfederasiebeker)
Deelnemende lande wereldwyd
Aantal spanne 8
Mees onlangse kampioen Vlag van Duitsland  Duitsland ( 2017 )

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker ( Engels : FIFA Confederations Cup ) is al om die vier jaar deur FIFA georganiseer. Dit was normaalweg 'n sokkertoernooi tussen die kampioene van die ses oorkoepelende kontinentale sokkerbonde ( AFC , CAF , CONCACAF , CONMEBOL , OFC en UEFA ) aangevul met die destydse wereldkampioen en die organiserende land. Die toernooi is in die jaar voor 'n Sokker-Wereldbeker in die land wat die Sokker-Wereldbeker organiseer het aangebied. In die verlede is die Konfederasiebeker al om die twee jaar aangebied en later al om die vier jaar. Die laaste kampioen was Duitsland wat die toernooi in 2017 gewen het.

Die destydse Saoediese koning Fahd het die Koning Fahd-beker in 1992 en Koning Fahd-beker in 1995 bedink en die twee toernooie deur die Saoediese Sokkervereniging in die Riaadse Koning Fahd II-stadion laat aanbied. In 1997 het FIFA die reeling van die toernooi by Saoedi-Arabie oorgeneem en dit in Sokker-Konfederasiebeker herdoop, met die eerste toernooi wat in 1997 ook in Saoedi-Arabie aangebied is.

Die laaste formaat van die kampioenskappe het agt spanne behels wat om die titel meegeding het in stadions van die gasheerland(e) oor 'n periode van ongeveer twee weke. Beide Brasilie en Meksiko is rekorddeelnemers met sewe deelnames. Oor die tien toernooie wat al aangebied is het ses lande al die titel ingepalm. Brasilie het al 'n rekord van vier keer gewen. Frankryk het twee keer gewen. Die ander wenners sluit in Argentinie , Denemarke , Duitsland en Meksiko met een titel elk.

Na die 2017-toernooi het FIFA aangekondig dat dit die toernooi nie langer sal aanbied nie en dit deur ’n uitgebreide FIFA-Klubwereldbeker sal vervang. [1] [2]

Uitslae [ wysig | wysig bron ]

Koning Fahd-beker [ wysig | wysig bron ]

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1992
Oorsig
Vlag van Saoedi-Arabië  Saoedi-Arabie Vlag van Argentinië  Argentinie 3?1 Vlag van Saoedi-Arabië  Saoedi-Arabie Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State 5?2 Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus 4
1995
Oorsig
Vlag van Saoedi-Arabië  Saoedi-Arabie Vlag van Denemarke  Denemarke 2?0 Vlag van Argentinië  Argentinie Vlag van Meksiko  Meksiko 1?1
5?4 n. S.
Vlag van Nigerië  Nigerie 6

Sokker-Konfederasiebeker [ wysig | wysig bron ]

Jaar Land(e) Finale Derde plek
Wenner Telling Tweede plek Derde plek Telling Vierde plek Deelnemende lande
1997
Oorsig
Vlag van Saoedi-Arabië  Saoedi-Arabie Vlag van Brasilië  Brasilie 6?0 Vlag van Australië  Australie Flag of the Czech Republic  Tsjeggie 1?0 Vlag van Uruguay  Uruguay 8
1999
Oorsig
Vlag van Meksiko  Meksiko Vlag van Meksiko  Meksiko 4?3 Vlag van Brasilië  Brasilie Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State 2?0 Vlag van Saoedi-Arabië  Saoedi-Arabie 8
2001
Oorsig
Vlag van Suid-Korea  Suid-Korea
Vlag van Japan  Japan
Vlag van Frankryk  Frankryk 1?0 Vlag van Japan  Japan Vlag van Australië  Australie 1?0 Vlag van Brasilië  Brasilie 8
2003
Oorsig
Vlag van Frankryk  Frankryk Vlag van Frankryk  Frankryk 1?0 e. T. Vlag van Kameroen  Kameroen Vlag van Turkye  Turkye 2?1 Vlag van Colombia  Colombia 8
2005
Oorsig
Vlag van Duitsland  Duitsland Vlag van Brasilië  Brasilie 4?1 Vlag van Argentinië  Argentinie Vlag van Duitsland  Duitsland 4?3 e. T. Vlag van Meksiko  Meksiko 8
2009
Oorsig
Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika Vlag van Brasilië  Brasilie 3?2 Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State Vlag van Spanje  Spanje 3?2 e. T. Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika 8
2013
Oorsig
Vlag van Brasilië  Brasilie Vlag van Brasilië  Brasilie 3?0 Vlag van Spanje  Spanje Vlag van Italië  Italie 2?2 e. T.
3?2 n. S.
Vlag van Uruguay  Uruguay 8
2017
Oorsig
Vlag van Rusland  Rusland Vlag van Duitsland  Duitsland 1?0 Vlag van Chili  Chili Vlag van Portugal  Portugal 2?1 e. T. Vlag van Meksiko  Meksiko 8

Statistiek [ wysig | wysig bron ]

Beste uitslae van deelnemende lande en gashere
Plek Land Titel Konfederasiebeker
1
Vlag van Brasilië  Brasilie 4 1997 , 2005 , 2009 , 2013
2
Vlag van Frankryk  Frankryk 2 2001 , 2003
3
Vlag van Argentinië  Argentinie 1 1992
Vlag van Denemarke  Denemarke 1 1995
Vlag van Duitsland  Duitsland 1 2017
Vlag van Meksiko  Meksiko 1 1999

Eerste deelnames [ wysig | wysig bron ]

Jaar Eerste deelnames
1992 Vlag van Argentinië  Argentinie Vlag van Ivoorkus  Ivoorkus Vlag van Saoedi-Arabië  Saoedi-Arabie Vlag van Verenigde State van Amerika  Verenigde State
1995 Vlag van Denemarke  Denemarke Vlag van Japan  Japan Vlag van Meksiko  Meksiko Vlag van Nigerië  Nigerie
1997 Vlag van Australië  Australie Vlag van Brasilië  Brasilie Vlag van Suid-Afrika  Suid-Afrika Flag of the Czech Republic  Tsjeggie Vlag van Uruguay  Uruguay Vlag van Verenigde Arabiese Emirate  Verenigde Arabiese Emirate
1999 Vlag van Egipte  Egipte Vlag van Bolivië  Bolivie Vlag van Duitsland  Duitsland Vlag van Nieu-Seeland  Nieu-Seeland
2001 Vlag van Frankryk  Frankryk Vlag van Kameroen  Kameroen Vlag van Kanada  Kanada Vlag van Suid-Korea  Suid-Korea
2003 Vlag van Colombia  Colombia Vlag van Turkye  Turkye
2005 Vlag van Griekeland  Griekeland Vlag van Tunisië  Tunisie
2009 Vlag van Irak  Irak Vlag van Italië  Italie Vlag van Spanje  Spanje
2013 Vlag van Frans-Polinesië  Frans-Polinesie
2017 Vlag van Chili  Chili Vlag van Portugal  Portugal Vlag van Rusland  Rusland

Verwysings [ wysig | wysig bron ]

  1. ( en ) "FIFA Council votes for the introduction of a revamped FIFA Club World Cup" . FIFA . 15 Maart 2019. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 16 Julie 2019 . Besoek op 15 Maart 2019 .
  2. ( en ) "FIFA President confirms 22 national teams will participate in FIFA Arab Cup 2021 in Qatar" . FIFA . Geargiveer vanaf die oorspronklike op 25 November 2020 . Besoek op 25 November 2020 .

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]


FIFA Sokker-Konfederasiebeker

Saoedi-Arabie 1992 ? Saoedi-Arabie 1995 ? Saoedi-Arabie 1997 ? Meksiko 1999 ? Suid-Korea/Japan 2001 ? Frankryk 2003 ? Duitsland 2005 ? Suid-Afrika 2009 ? Brasilie 2013 ? Rusland 2017 ? 2021