in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Roei
is 'n individuele- of
spansport
waar 'n
boot
oor die
water
voortgedryf word met
roeispane
. 'n Span van roeiers op 'n boot word 'n
ploeg
van roeiers genoem.
Daar is verskillende dissiplines by roei betrokke. In die
skiff
, 'n boot vir een persoon, word daar altyd met twee roeispane geroei. By bote met twee of meer roeiers is daar twee moontlikhede: die roeiers het een spaan elk, of al die roeier het twee spane. In die grootste algemene item, die agt met stuurman, word daar altyd met een spaan per persoon geroei.
Olimpiese somersporte
|
---|
Somerspele
| | |
---|
Voormalige Olimpiese sporte
| |
---|