in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Die
Internasionale Monetere Fonds
(
IMF
;
Engels
:
International Monetary Fund
,
IMF
;
Frans
:
Fonds monetaire international
,
FMI
;
Spaans
:
Fondo Monetario Internacional
,
FMI
) is 'n internasionale organisasie met sy hoofkantoor in
Washington, D.C.
,
Verenigde State
, wat met die bevordering van internasionale samewerking in monetere beleid, die uitbreiding van wereldhandel, die stabilisering van wisselkoerse, skuld, toesig van monetere beleid en tegniese bystand besig is.
Die Internasionale Monetere Fonds is in 1944 saam met sy susterorganisasie, die
Wereldbank
, gestig. Die
amptelike tale
is Engels, Frans en Spaans.
Die IMF het tans 188 lidlande met stemreg wat gebaseer is op aandelekapitaal van die lidland. Die lidlande met die grootste stemaandele is:
Verenigde State
16,74 %,
Japan
6,01 %,
Duitsland
5,87 %,
Frankryk
4,85 %,
Verenigde Koninkryk
4,85 % en die
Volksrepubliek China
3,65 %. Aangesien besluite van die IMF met 'n meerderheid van 85 % goedgekeur moet word, beskik slegs die VSA en die lidlande van die
Europese Unie
saam oor 'n
de facto
blokkerende minderheid.
[1]
Op 27 Desember 1945 is die artikels van die ooreenkoms in werking getree.
[2]
- (
de
)
Thomas Gerassimos Riedel:
Rechtsbeziehungen zwischen dem Internationalen Wahrungsfonds und der Welthandelsorganisation: die Organisationen und ihre gegenseitigen Rechtsbeziehungen im Bereich des Handels und der Subventionen
, Nomos Verlagsgesellschaft, Baden-Baden 2008,
ISBN 978-3-8329-3703-4
- (
de
)
Axel Dreher:
Die Kreditvergabe von IWF und Weltbank. Ursachen und Wirkungen aus politisch-okonomischer Sicht
.
wvb Berlin
, 2003,
ISBN 3-936846-54-5
- (
de
)
Axel Dreher:
Verursacht der IWF Moral Hazard? Ein kritischer Literaturuberblick,
Jahrbuch fur Wirtschaftswissenschaften
54, 3: 268?287 (2003)
- (
en
)
Richard Peet:
Unholy Trinity. The IMF, World Bank and WTO
,
ISBN 1-84277-072-1
,
ISBN 1-84277-073-X