Die
Huis van Plantagenet
het van
1154
tot
1485
oor
Engeland
regeer. Dit was oorspronklik die
Huis van Anjou
, ook die
Angevyne
genoem, en die het later verdeel in die
Huis van Lancaster
en die
Huis van York
.
Die dinastie het ook
Wallis
en
Ierland
verower en oor groot dele van
Frankryk
regeer:
Normandie
,
Akwitanie
,
Maine
,
Anjou
,
Touraine
,
Gascogne
en
Saintonge
. Koning
Jan Sonder Land
het egter al sy Franse grondgebied in die
Honderdjarige Oorlog
verloor; in
1453
was net
Calais
nog in Engelse hande.
Die naam Plantagenet is nie deur die dinastie se eerste konings gebruik nie.
Richard van York
, die pa van
Eduard IV
en
Richard III
, was die eerste monarg wat dit gebruik het, vanaf c.
1448
. Dit is afgelei van
Planta genesta
, die Latynse naam vir die
brem
-plant. Dit was die bynaam van die huis se stamvader,
Godfried V van Anjou
, wat glo die gewoonte gehad het om ’n bremtakkie op sy hoed te dra.
Godfried V, die Graaf van Anjou, het met Matilda, dogter en erfgenaam van die Engelse koning
Hendrik I
getrou. Na Hendrik se dood in
1135
is
Stefanus van Blois
egter tot koning van Engeland gekroon. Dit het tot ’n burgeroorlog gelei. Matilda het Engeland in
1139
binnegeval en Stefanus in
1141
verslaan. Hy is gedwing om Hendrik, die seun van Matilda en Godfried, as sy erfgenaam te erken. So het Hendrik na Stefanus se dood in 1154 die troon bestyg as
Hendrik II
, die eerste Plantagenet-koning van Engeland.
Aan die einde van die
14de eeu
het die huis verdeel in twee takke, die
Huis van York
en die
Huis van Lancaster
, wat slaags geraak het oor die troon tydens die
Rose-oorlog
.
In
1461
is die Rose-oorlog beeindig en het die
Huis van Tudor
aan die bewind gekom toe
Hendrik VII
Richard III verslaan het. Hendrik VII het egter van moederskant afgestam van
Jan van Gent
, die vierde seun van
Eduard III
, en het dus die Plantagenet-lyn indirek voortgesit.
Konings van die Huis van Plantagenet
[
wysig
|
wysig bron
]
Die huis stam af van Eduard III se derde oudste oorlewende seun,
John van Gaunt
.
Die Huis van York stam af van
Edmund van Langley
, 1ste Hertog van York, die vierde oudste oorlewende seun van Eduard III.
Huis van Lancaster (herstel)
[
wysig
|
wysig bron
]
Huis van York (herstel)
[
wysig
|
wysig bron
]
- ↑
1,0
1,1
1,2
1,3
1,4
1,5
1,6
1,7
"thePeerage.com ? Person Page 10202"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
2,0
2,1
2,2
2,3
"thePeerage.com ? Person Page 10201"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
3,0
3,1
3,2
3,3
"thePeerage.com ? Person Page 10193"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
4,0
4,1
4,2
4,3
"thePeerage.com ? Person Page 10191"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
5,0
5,1
5,2
5,3
Eduard II is op 25 Januarie 1327 amptelik deur die parlement van die troon gesit nadat hy op 16 November 1326 in die tronk gegooi is.
"thePeerage.com ? Person Page 10094"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
6,0
6,1
6,2
6,3
"thePeerage.com ? Person Page 10188"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
7,0
7,1
7,2
7,3
Richard II is afgesit en het ’n gevangene geword van
Hendrik Bolingbroke
, wat hom die troon toegeeien het.
"thePeerage.com ? Person Page 10206"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
8,0
8,1
8,2
8,3
8,4
8,5
8,6
"thePeerage.com ? Person Page 10187"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
"HENRY IV ? Archontology.org"
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 24 Junie 2009
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
10,0
10,1
10,2
10,3
10,4
10,5
10,6
10,7
Eduard IV
het die troon in 1461 vir homself toegeeien na jare van burgeroorlog.
Hendrik VI
se mag is in 1470 vir sowat vyf maande herstel voor hy permanent afgesit is.
"thePeerage.com ? Person Page 10186"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
11,0
11,1
11,2
11,3
11,4
11,5
11,6
11,7
Eduard is vir ’n kort rukkie afgesit tydens die bewind van Hendrik VI.
"thePeerage.com ? Person Page 10164"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
12,0
12,1
Eduard V is deur Richard III afgesit, wat die troon vir homself toegeeien het op grond daarvan dat Eduard buite-egtelik gebore is.
"EDWARD V ? Archontology.org"
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2009
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
"thePeerage.com ? Person Page 10165"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
"RICHARD III ? Archontology.org"
(in Engels).
Geargiveer
vanaf die oorspronklike op 14 Desember 2009
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- ↑
15,0
15,1
15,2
"thePeerage.com ? Person Page 10163"
. Besoek op
25 Oktober
2007
.
- Blockmans, Wim; Hoppenbrouwers, Mark (2014).
Introduction to Medieval Europe, 300?1500
(2nd uitg.). Routledge.
ISBN
978-1-317-93425-7
.
- Carpenter, David (2007). "King Henry III and Saint Edward the Confessor: The Origins of the Cult".
English Historical Review
.
CXXII
(498): 865?891.
doi
:
10.1093/ehr/cem214
.
JSTOR
4493985
.
- Davies, C. S. L. (1977).
Peace, Print & Protestantism 1450?1558
. Hart-Davis, McGiven.
ISBN
978-0-00-686354-0
.
- Davies, Norman (1997).
Europe ? A History
. Pimlico.
ISBN
0-7126-6633-8
.
- —— (1999).
The Isles ? A History
. MacMillan.
ISBN
0-333-76370-X
.
- Barratt, Nick (2003). "The Revenues of King John and Philip Augustus Revisited". In Church, S. D. (red.).
King John: New Interpretations
. Boydell & Brewer Ltd.
ISBN
978-0-85115-947-8
.
- Bent, Samuel Arthur (1887).
Familiar Short Sayings of Great Men, with Historical and Explanatory Notes by Samuel Arthur Bent
. Ticknor and Co.
|
---|
|
Betwiste heersers se naam is
kursief
|