in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Boutros Boutros-Ghali
|
![Boutros Boutros-Ghali](//upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/3/30/Naelachohanboutrosghali-2.jpg/220px-Naelachohanboutrosghali-2.jpg) Boutros Boutros-Ghali in 2002
|
|
Ampstermyn
1 Januarie
1992
–
31 Desember
1996
|
Voorafgegaan deur
|
Javier Perez de Cuellar
|
Opgevolg deur
|
Kofi Annan
|
|
Ampstermyn
16 November
1997
–
31 Desember
2002
|
Voorafgegaan deur
|
Nuwe amp
|
Opgevolg deur
|
Abdou Diouf
|
Waarnemende Minister van Buitelandse Sake
|
Ampstermyn
17 September
1978
–
17 Februarie
1979
|
Eerste minister
|
Mamdouh Salem
Mustafa Khalil
|
Voorafgegaan deur
|
Muhammad Ibrahim Kamel
|
Opgevolg deur
|
Mustafa Khalil
|
Ampstermyn
17 November
1977
–
15 Desember
1977
|
Eerste minister
|
Mamdouh Salem
|
Voorafgegaan deur
|
Ismail Fahmi
|
Opgevolg deur
|
Muhammad Ibrahim Kamel
|
Persoonlike besonderhede
|
Gebore
|
(
1922-11-14
)
14 November 1922
Kairo
,
Egipte
|
Sterf
|
16 Februarie 2016 (op 93)
Kairo, Egipte
|
Politieke party
|
Arabies Sosialistiese Unie
(Voor 1978)
Nasionaal-Demokraties
(1978?2011)
Onafhanklik
(2011?2016)
|
Eggenoot/-note
|
Leia Maria Boutros-Ghali
|
Kind(ers)
|
9
|
Alma mater
|
Kairo Universiteit
Pantheon-Sorbonne Universiteit
Instituut vir Politieke Studies, Parys
|
Religie
|
Kopties-Ortodokse Kerk
|
Handtekening
|
|
Boutros Boutros-Ghali
(
Arabies
: ???? ???? ????
Bu?rus Bu?rus Gh?l??
,
Egiptiese Arabies
: [?bot?os ??æːli]; 1922?2016) was 'n
Egiptiese
politikus
en van 1992 tot 1996 die sekretaris-generaal van
Verenigde Nasies
. Hy is veral gekritiseer omdat die VN nie by nie burgeroorlog en volksmoord in
Rwanda
ingegryp het nie. Van 1997 tot 2002 was hy die sekretaris-generaal van
La Francophone
, ’n internasionale organisasie vir Franssprekende lande.
[1]
Boutros Boutros-Ghali in Davos, 1995
Boutros-Ghali is op
14 November
1922
in
Egipte
uit 'n ryk Kopties-Christelik geslag gebore. Sy grootvader was eerste minister van Egipte in 1910. Hy het vir die regerings van
Anwar Sadat
en
Hosni Mubarak
gewerk en het in 1977 Sadat na
Jerusalem
vergesel. Hy speel 'n belangrike rol in die
Camp David
-akkoorde se totstandkoming. Onder Mubarak werk hy om Egipte opnuut 'n rol te gee in die
Organisasie vir Afrika-eenheid
, die
Beweging van Onverbonde Lande
en die
Organisasie van Islamitiese Samewerking
.
In 1996 word hy Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies. Die
Koue Oorlog
is verby en hierdie organisasie soek na sy nuwe rol in die wereld. Hy is die eerste sekretaris-generaal van 'n land in
Afrika
en van die
Arabiese wereld
. Hy probeer die groot probleme in
Somalie
aan te pak, veral die hongersnood die daar uitbreek, maar die resultate is nie bevredigend nie. Ook die situasies in
Bosnie
en
Rwanda
kan hy nie ontlont nie.
Hy poog ook die organisasie van die VN te hervorm. Hy ontslaan mense of verlaag hulle posisie op 'n manier wat hom die bynaam 'die farao' verleen.
Die
Verenigde State
is skepties oor hom en weier meer as $1 miljard (VS$) in agterstallige bydrae te betaal. In 1996 wil 10 lede van die
Veiligheidsraad
hom vir 'n tweede termyn voordra, maar Amerika spreek sy veto uit en hy word deur
Kofi Annan
vervang.
Hy sterf in die Al Salaam hospitaal in
Kairo
op Dinsdag,
16 Februarie
2016
. Hy was 93 jaar oud.
[2]
|
---|
| |
1
Voorlopige sekretaris-generaal voor die verkiesing van Trygve Lie.
|