April

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
<< April 2024 >>
So Ma Di Wo Do Vr Sa
1 2 3 4 5 6
7 8 9 10 11 12 13
14 15 16 17 18 19 20
21 22 23 24 25 26 27
28 29 30
Al die dae

April is die vierde maand van die jaar in die Gregoriaanse kalender , met 30 dae. Die naam is afgelei van die Latynse woord aperire , wat waarskynlik verwys na die groeiende plante in die lente van die noordelike halfrond.

Gebeure in April [ wysig | wysig bron ]

  • April-gekkedag is op 1 April .
  • Paasfees val op 'n Sondag tussen 22 Maart en 25 April ingesluit.
  • April begin op dieselfde dag van die week as Julie in alle jare en ook dieselfde as Januarie in 'n skrikkeljaar.
  • In die Ierse Kalender word die maand genoem Aibrean en is die derde en laaste maand van lente (noordelike halfrond).

Sien ook [ wysig | wysig bron ]

Eksterne skakels [ wysig | wysig bron ]

Maande van die jaar
Januarie | Februarie | Maart | April | Mei | Junie | Julie | Augustus | September | Oktober | November | Desember