- 1891
?
Irene Rich
, Amerikaanse aktrise (†
1988
).
- 1925
?
Margaret Thatcher
, Britse politikus en staatsvrou,
Eerste Minister van die Verenigde Koninkryk
(†
2013
).
- 1930
?
Paul Kent
, Amerikaanse akteur (†
2011
).
- 1938
?
Dalene Matthee
, Afrikaanse skryfster (†
2005
).
- 1947
?
Lionel Peterson
, Suid-Afrikaanse gospelsanger en evangelis (†
2022
).
- 1955
?
Ertjies Bezuidenhout
, Suid-Afrikaanse fietsryer (†
2012
).
- 1962
?
Kelly Preston
, Amerikaanse aktrise (†
2020
).
- 1973
?
Sacha Baron Cohen
, Britse akteur.
- 1973
?
Greg Albertyn
, Suid-Afrikaanse motorfiets-veldrenjaer.
- 1989
?
Alexandria Ocasio-Cortez
, Amerikaanse politikus.
- 54
?
Claudius
, vierde Romeinse keiser in die Julies-Claudiese geslagslyn (* 10
v.C.
)
- 1901
?
Jan Lambrecht Domien Sleeckx
,
Vlaamse
skrywer
(*
1818
).
- 1913
?
Lindsay Eddie
, Suid-Afrikaanse amateur-sterrekundige (*
1845
).
- 1917
?
Florence La Badie
, Amerikaanse pionier aktrise (*
1888
)
- 1928
?
Prinses Dagmar van Denemarke
,
Deense
prinses en later keiserin Maria Fjodorowna van
Rusland
(*
1847
)
- 1968
?
Bea Benaderet
, Amerikaanse aktrise (*
1906
)
- 1979
?
Andre van Gyseghem
, Engelse akteur en teaterdirekteur (*
1906
)
- 2001
? Prof.
Louis Eksteen
, Afrikaanse leksikograaf (*
1930
)
- 2002
?
Stephen E. Ambrose
,
Amerikaanse
geskiedkundige
, en biograaf van twee voormalige V.S. presidente (*
1936
)
- 2002 ?
Garfield Todd
, 'n
eerste minister
van
Suid-Rhodesie
(*
1908
)
- 2009
?
Hendrik Witbooi
, Namibiese politikus en die sewende kaptein van die ?Khowesin-stam (*
1934
).
- 2016
?
Bhumibol Adulyadej
, koning van
Thailand
(*
1927
)
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
wysig
Wikimedia Commons bevat media in verband met
13 October
.
|