- 561
?
Pous Johannes III
volg
Pous Pelagius I
op.
- 1048
?
Pous Damasus II
volg
Pous Clemens II
op.
- 1700
?
Pous Innocentius XII
verklaar Augustine Gazotich salig.
- 1754
?
Pous Benedictus XIV
verklaar Seraphina (Sueva) Sforza salig.
- 1755
? Die
Doddington
strand by
Voeleiland
in
Algoabaai
.
- 1775
?
Pous Pius VI
stel Francesco Maria Banditi, Theat., aartsbiskop van Benevento en Ignazio Gaetano Boncompagni-Ludovisi, referendaris van die hooftribunaal van die Signatura vir Geregtigheid en Genade aan as kardinale.
- 1815
?
Napoleontiese Oorloe
:
Napoleon
gee by
Rochefort
,
Frankryk
, aan
Britse
magte oor.
- 1932
?
Leeudoringstad-spoorwegramp
: 'n Goederetrein met 'n vrag van 1200?ton
dinamiet
ontplof by
Leeudoringstad
in
Suid-Afrika
.
- 1936
? Die
Spaanse Burgeroorlog
, wat tot
1939
sou duur, begin met 'n militere staatsgreep deur die regse nasionaliste onder generaal
Francisco Franco
in Spaans-Marokko.
- 1955
?? Disneyland word geopen in?
Anaheim
,?
Kalifornie
.
- 1967
? Die onbemande
ruimtetuig
Surveyor 4
stort op die maan neer.
- 1996
? Die
Gemeenskap van Portugese Lande
word deur
Angola
,
Brasilie
,
Guinee-Bissau
,
Kaap Verde
,
Mosambiek
,
Portugal
en
Sao Tome en Principe
in
Lissabon
gestig.
- 1999
?
Penny Heyns
van Suid-Afrika behaal in
Los Angeles
twee maal 'n wereldrekord vir borsslag oor 200?m. Haar beste tyd is 2:24,51.
- 2014
? 'n
Boeing 777
,
Malaysia Airlines-vlug 17
, word deur militantes neergeskiet in die ooste van die
Oekraine
. Al 298 insittendes sterf in die ramp.
- 1899
?
James Cagney
, Amerikaanse
akteur
(†
1986
).
- 1911
?
Yang Jiang
Chinese dramaturg, skrywer, en vertaler (†
2016
).
- 1917
?
Phyllis Diller
, Amerikaans aktrise en komediant (†
2012
).
- 1935
?
Diahann Carroll
, Amerikaanse aktrise (†
2019
).
- 1935 ?
Donald Sutherland
, Kanadese akteur.
- 1947
?
Koningin Camilla van die Verenigde Koninkryk
, gekroon op 6 Mei 2023.
- 1952
?
David Hasselhoff
, Amerikaanse akteur.
- 1954
?
Angela Merkel
, Duitse bondskanselier.
- 1960
?
Dawn Upshaw
, Amerikaanse sopraan.
- 1961
?
Zbigniew Zamachowski
,
Poolse
akteur.
- 1965
?
Alex Winter
, Engelse regisseur, akteur en vervaardiger.
- 1975
?
Mara Louw
, Suid-Afrikaanse sangeres en aktrise.
- 1987
?
Meghan Camarena
, Amerikaanse aktrise en regisseuse.
- 855
?
Pous Leo IV
, 103de
pous
van die
Rooms-Katolieke Kerk
(* ±
790
).
- 1399
?
Hedwig van Pole
, Poolse koningin (*
1373
)
- 1588
?
Mimar Sinan
, Ottomaanse
argitek
en siviele ingenieur (*
1489
)
- 1790
?
Adam Smith
, Skotse ekonoom (*
1723
).
- 1762
?
Pieter III van Rusland
,
tsaar
van
Rusland
(*
1728
)
- 1912
?
Henri Poincare
, Franse fisikus (*
1854
).
- 1942
?
Tinus de Jongh
, Suid-Afrikaanse skilder (*
1885
).
- 1943
? Sir
Patrick Duncan
, Britse politikus en sesde
Goewerneur-generaal van Suid-Afrika
(1937?1943) (*
1870
).
- 1945
?
Ernst Busch
, Duitse veldmaarskalk tydens die
Tweede Wereldoorlog
(*
1885
).
- 2015
?
Jules Bianchi
, Franse F1-renjaer (*
1989
).
- 2022
?
Jessie Duarte
, Suid-Afrikaanse ANC-politikus (*
1953
).
Vakansies, vierings, en waarnemingsdae
wysig
- Feesdag van Pous Leo IV in die Rooms-Katolieke Kerk.
- Verjaarsdag van die koning van
Lesotho
.
Wikimedia Commons bevat media in verband met
17 July
.
|