Wetzlar

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie

Wetzlar

Kaart Wapen
Ligging in Hessen
  Land Duitsland
  Deelstaat Hesse
  Koordinate 50°34′ N, 08°30' O
  Stigting 1100
  Stadstatus
  Oppervlak:  
 - Totaal 75,67 vk km
  Hoogte bo seevlak 148-401 m
  Bevolking:  
 - Totaal (30 Junie 2014) 51 193 [1]
 - Bevolkingsdigtheid 676,5/vk km
  Tydsone UTC +1 (MET)
  Klimaat  
 - Tipe Gematigde klimaat
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur
 - Gem. temp. Januarie/Julie
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae
  Burgemeester Manfred Wagner (SPD)
  Amptelike Webwerf www.wetzlar.de

Wetzlar is 'n stad in die deelstaat Hesse , Duitsland met sowat 51 200 inwoners. Die stad maak deel uit van die Groter Metropolitaanse Gebied van Rhein-Main en le sowat sestig kilometer van Frankfurt am Main af. Die stad is die hoofkwartier van maatskappye soos Buderus , Minox en Leica .

Besienswaardighede [ wysig | wysig bron ]

Die Altstadt (ou stadskern) met sy oorspronklik sowat 350 vakwerkhuise is ingevolge die bomaanvalle van die Tweede Wereldoorlog grotendeels vernietig.

Susterstede [ wysig | wysig bron ]

Verwysings [ wysig | wysig bron ]