in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Thomas Pynchon
|
---|
Die meeste bekende foto's van Pynchon is in die middel 1950's geneem, soos die een uit 1953.
|
Gebore
| Thomas Ruggles Pynchon jr.
8 Mei
1937
|
---|
Nasionaliteit
|
Verenigde State
|
---|
Beroep
| Skrywer
|
---|
Handtekening
|
---|
|
Thomas Ruggles Pynchon jr.
(/?p?nt??n/,
[1]
gewoonlik /-t??n/;
[2]
gebore op 8 Mei 1937) is 'n Amerikaanse romanskrywer. Hy is 'n MacArthur Fellow en bekend vir sy kompakte, ingewikkelde romans. Sy fiksie- en niefiksieskrywes omvat 'n groot aantal onderwerpe, genres en temas; insluitende
geskiedenis
,
musiek
,
wetenskap
en
wiskunde
. Pynchon het in 1973 die
U.S. National Book Award
vir
Gravity's Rainbow
gewen.
[3]
Pynchon is van Long Island afkomstig en het twee jaar in die
Amerikaanse vloot
gedien. Hy beskik oor 'n graad in
Engels
van
Cornell-universiteit
. Nadat hy verskeie kortverhale in die laat 1950's en vroee 1960's geskryf het, het hy begin om die romans te skryf waarvoor hy die beste bekend is, naamlik
V.
(1963),
The Crying of Lot 49
(1966) en
Gravity's Rainbow
(1973). Pynchon is bekend daarvoor dat hy 'n kluisenaarsbestaan voer en baie min foto's van hom is al gepubliseer. Daar word al sedert die 1960's oor identiteit en presiese ligging gegis.
Pynchon se mees onlangse roman,
Bleeding Edge
, is op 17 September 2013 gepubliseer.
- (1963)
V.
- (1966)
The Crying of Lot 49
- (1973)
Gravity's Rainbow
- (1990)
Vineland
- (1997)
Mason & Dixon
- (2006)
Against the Day
- (2009)
Inherent Vice
- (2013)
Bleeding Edge
- ↑
Uit 'n 8/25/2013-profiel in die New York Magazine geskoei op onderhoude met veriende en familielede. Besoek op 17 September 2013
- ↑
"Pynchon". Random House Webster's Unabridged Dictionary
- ↑
"National Book Awards ? 1974". National Book Foundation. Besoek op 2012-03-29.