Pous Primus van Alexandrie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Primus van Alexandrie
Indeling Patriarg
Kerk Kerk van Alexandrie
Setel Setel van Alexandrie
Termyn 16 Junie 106 - 9 Augustus 118
Kerkampte
Priester 43 n.C.
Voorganger Kedron
Opvolger Justus
Persoonlike besonderhede
Geboortenaam   Aprimos
Geboorteplek Egipte
Oorlede 9 Augustus 118
Sterfteplek Alexandrie , Egipte
Nasionaliteit Egiptenaar
Portaal   Portaalicoon   Rusland

Pous Primus ( Grieks : Πρ?μο?), ook bekend as Aprimos , was die vyfde pous en patriarg van Alexandrie .

Hy was gedoop deur Sint Markus . Hy was een van die drie wie as priesters geordineer was deur Markus, saam met Anianus , die tweede patriarg.

Primus was asketies , vroom en gevul met goeie werke. Hy is op die 22ste dag van Paoni (16 Junie 106 n.C.) as patriarg aangestel. Tydens sy bewind was die kerk in vrede en rustigheid. Hy word herdenk op die Koptiese Synaxarion op die derde dag van Mesra, in die vyfde jaar van Hadrianus .

Bronnelys [ wysig | wysig bron ]

  • "The Departure of Pope Primus (Aprimos), Fifth Patriarch of Alexandria" . Official network of the Coptic Orthodox Church of Alexandria and All of Africa.
  • Meinardus, Otto F.A. (2002). Two Thousand Years of Coptic Christianity . American University in Cairo Press. ISBN   978-977-424-757-6 .
  • Atiya, Aziz S. The Coptic Encyclopedia . New York: Macmillan Publishing Co., 1991. ISBN 0-02-897025-X

Externe Skakels [ wysig | wysig bron ]

Religieuse titels
Voorafgegaan deur
Kedron
Patriarg van Alexandrie
106-118
Opgevolg deur
Justus