Die Konfederasie van Afrikasokker (afgekort CAF vir Confederation Africaine de Football in Frans ; Arabies : ??????? ???????? ???? ?????; Engels : Confederation of African Football ) is die beheerliggaam wat sokker tussen spanne uit Afrika organiseer. CAF is een van die ses kontinentale organisasies van FIFA . Die konfederasie is op 10 Februarie 1957 gestig en hulle hoofkantoor is in die stad 6 Oktober naby Giza , Egipte , gelee. Die amptelike tale is Arabies , Engels en Frans . Sedert 12 Maart 2021 dien die Suid-Afrikaner Patrice Motsepe as agtste president van CAF.
CAF organiseer die volgende sokkertoernooie: