Hebride

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Hebride
Inheemse naam: Hebrides, Innse Gall
Ligging van die Binne- en Buite-Hebride voor die kus van Skotland
Ligging van die Binne- en Buite-Hebride voor die kus van Skotland
Geografie

Ligging Skotland , Verenigde Koninkryk
Koordinate 57°00′N 07°00′W  /  57.000°N 7.000°W  / 57.000; -7.000 Koordinate : 57°00′N 07°00′W  /  57.000°N 7.000°W  / 57.000; -7.000
Argipel Britse Eilande

Hoofeilande Binne-Hebride en Buite-Hebride
Oppervlakte 69 145 vk km

Administrasie
Vlag van Verenigde Koninkryk  Verenigde Koninkryk
Land Skotland

Elizabeth II Elizabeth II

Demografie
Bevolking 44 447

Die Hebride ( Engels : Hebrides , Skots-Gaelies : Innse Gall ) is 'n eilandgroep in die noordweste van Skotland in die Atlantiese Oseaan . Die eilandgroep bestaan uit die Binne-Hebride ( Inner Hebrides ; Na h-Eileanan a-staigh ) en die Buite-Hebride ( Outer Hebrides of Western Isles ; Na h-Eileanan Siar ).