in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Benjamin Berell Ferencz
(
11 Maart
1920
?
7 April
2023
) was 'n Amerikaanse prokureur. Hy was 'n ondersoeker van
Nazi
-oorlogsmisdade na die
Tweede Wereldoorlog
en die hoofaanklaer
[1]
vir die
Amerikaanse weermag
by die Einsatzgruppen-verhoor, een van die 12 daaropvolgende
Neurenberg-verhore
wat deur Amerikaanse owerhede in
Neurenberg
,
Duitsland
, gehou is.
Later het hy 'n voorstander van die bevordering van die
internasionale reg
en vir die instelling van 'n
Internasionale Strafhof
geword. Van 1985 tot 1996 was hy 'n adjunkprofessor in internasionale reg aan die Pace Universiteit.