in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
VfB Stuttgart
|
|
Volle naam
|
Verein fur Bewegungspiele
Stuttgart 1893 e.V.
|
Bynaam/me
|
Die Roten
Die Schwaben
|
Stigting
|
9 September
1893
|
Tuisveld
|
Mercedes-Benz Arena
,
Stuttgart
|
Kapasiteit
|
60 441
|
Voorsitter
|
Bernd Wahler
|
Afrigter
|
Alexander Zorniger
[1]
|
Liga
|
Bundesliga
|
2021/22
|
15.,
Bundesliga
|
|
VfB Stuttgart
is 'n
sportklub
in
Stuttgart
, die
hoofstad
van die
deelstaat
Baden-Wurttemberg
in
Duitsland
, veral bekend vir sy
sokkerafdeling
. Behalwe sokker, het die klub ook onder andere afdelings vir
atletiek
,
vuisbal
,
hokkie
,
tafeltennis
en sokker-
skeidsregters
.
Die klub se voorganger is
Stuttgart FV 93
, wat op
9 September
1893
gestig is as 'n
rugbyklub
. Die sokkerafdeling is eers in
1908
op die been gebring. In
1909
het die rugby-afdeling die eindstryd om die nasionale titel gehaal, maar met 3-6 teen
FSV 1897 Hannover
verloor. Op
2 April
1912
het die klub met
Kronen-Club Cannstatt
saamgesmelt en is die naam verander na die huidige. Laasgenoemde klub is in
1890
gestig en was ook aanvanklik 'n rugbyklub.
In
1933
is Duitse sokker geherorganiseer onder impuls van die
Derde Ryk
en Stuttgart is ingedeel in die
Gauliga
Wurttemberg. Die klub was baie suksesvol in die liga en het die liga in
1935
,
1937
,
1938
en
1943
gewen voordat die Gauliga-stelsel halfpad deur die 1944?1945 seisoen as gevolg van die
Tweede Wereldoorlog
gestaak is. Die klub was egter relatief onsuksesvol by die uitspeelwedstryde om die nasionale titel.
Na die oorlog is die klub in die
Oberliga Suid
ingedeel. Gedurende hierdie tydperk het die klub die eerste keer vir
Stuttgarter Kickers
as die topklub in Stuttgart verbygesteek en ook op nasionale vlak is daar in die 1950's groot sukses behaal: Die nasionale titel is die eerste keer in
1950
, asook in
1952
gewen. Die
DFB-Pokal
is ook in
1954
en
1958
ingepalm.
Op internasionale vlak was die klub se grootste suksesse twee
UEFA Intertoto-beker
-titels (
2000
en
2002
), asook toe die
UEFA-beker
- (
1989
) en
Europese beker II
(
1998
) eindwedstryde gehaal is.
Die klub speel sy tuiswedstryde in die Mercedes-Benz Arena, gebou in
1913
.
Duitse sokkerkampioen
- 1949/50, 1951/52, 1983/84, 1991/92, 2006/07
DFB-Pokal
- 1954, 1958,
1997
UEFA Intertoto-beker
- 2000, 2002
UEFA-beker
eindstryd
- 1989
Europese beker II
eindstryd
- 1998
Onlangse ligaposisionering
[
wysig
|
wysig bron
]
- 1963?1964 (I) Bundesliga 5de
- 1964?1965 (I) Bundesliga 12de
- 1965?1966 (I) Bundesliga 11de
- 1966?1967 (I) Bundesliga 12de
- 1967?1968 (I) Bundesliga 8ste
- 1968?1969 (I) Bundesliga 5de
- 1969?1970 (I) Bundesliga 7de
- 1970?1971 (I) Bundesliga 12de
- 1971?1972 (I) Bundesliga 8ste
- 1972?1973 (I) Bundesliga 6de
- 1973?1974 (I) Bundesliga 9de
- 1974?1975 (I) Bundesliga 16de
- 1975?1976 (II) 2.Bundesliga Suid 11de
- 1976?1977 (II) 2.Bundesliga Suid 1ste
- 1977?1978 (I) Bundesliga 4de
- 1978?1979 (I) Bundesliga 2de
- 1979?1980 (I) Bundesliga 3de
- 1980?1981 (I) Bundesliga 3de
- 1981?1982 (I) Bundesliga 9de
- 1982?1983 (I) Bundesliga 3de
- 1983?1984 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1984?1985 (I) Bundesliga 10de
- 1985?1986 (I) Bundesliga 5de
- 1986?1987 (I) Bundesliga 12de
- 1987?1988 (I) Bundesliga 4de
|
- 1988?1989 (I) Bundesliga 5de
- 1990-90 (I) Bundesliga 6de
- 1990?1991 (I) Bundesliga 6de
- 1991?1992 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 1992?1993 (I) Bundesliga 7de
- 1993?1994 (I) Bundesliga 7de
- 1994?1995 (I) Bundesliga 12de
- 1995?1996 (I) Bundesliga 10de
- 1996?1997 (I) Bundesliga 4de
- - DFB-beker
- 1997?1998 (I) Bundesliga 4de
- 1998?1999 (I) Bundesliga 11de
- 1999-2000 (I) Bundesliga 8ste
- 2000-2001 (I) Bundesliga 15de
- 2001-2002 (I) Bundesliga 8ste
- 2002-2003 (I) Bundesliga 2de
- 2003-2004 (I) Bundesliga 4de
- 2004-2005 (I) Bundesliga 5de
- 2005-2006 (I) Bundesliga 9de
- 2006-2007 (I) Bundesliga 1ste
- - Duitse kampioen
- 2007-2008 (I) Bundesliga 6de
- 2008-2009 (I) Bundesliga
|